Die doodstraf in Bybelse perspektief

Die regverdiging van die doodstraf in Suid-Afrika bly ’n belangrike probleem. Gedurende die laaste jare het baie geskrifte daaroor verskyn, maar ’n regstreekse beroep op die leer van die Heilige Skrif het daarby agterweë gebly. Teoloë het wel aan die diskussie deelgeneem, maar hul het min melding va...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: L. Roeleveld
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1973-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1007