Die taal wat nie wou doodgaan nie
Ek ontleen die opskrif aan ’n bewering deur ’n Swartman, Justus Tshungu, van Radio Bantoe — ’n Swartman wat ’n idiomatiese Afrikaans besig wat baie hom kan beny, iemand wat geesdriftiger is as baie gebore blanke Afrikaners oor die bestaan en voortbestaan van Afrikaans. Hy het in ’n sprankelende...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1976-02-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1231 |
Summary: | Ek ontleen die opskrif aan ’n bewering deur ’n Swartman, Justus Tshungu, van Radio Bantoe — ’n Swartman wat ’n idiomatiese Afrikaans besig wat baie hom kan beny, iemand wat geesdriftiger is as baie gebore blanke Afrikaners oor die bestaan en voortbestaan van Afrikaans. Hy het in ’n sprankelende en boeiende toespraak die pakkende beeld gebruik dat Afrikaans soos kweekgras opgekom en gegroei het en geweier het om uitgeroei te word. |
---|---|
ISSN: | 0023-270X 2304-8557 |