Die taal wat nie wou doodgaan nie

Ek ontleen die opskrif aan ’n bewering deur ’n Swartman, Justus Tshungu, van Radio Bantoe — ’n Swartman wat ’n idiomatiese Afrikaans besig wat baie hom kan beny, iemand wat geesdriftiger is as baie gebore blanke Afrikaners oor die bestaan en voortbestaan van Afrikaans. Hy het in ’n sprankelende...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Hertzog Venter
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1976-02-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1231