Korttermynbedreigings vir varswater-Mollusca in die Olifantsrivier en enkele sytakke

Die bewaringstatus van minder as 2% van die ongeveer 7000 molluskspesies bekend wêreldwyd, is tot dusver behoorlik geassesseer. Gevolglik is die algemene vlak van bedreiging vir molluske power gedokumenteer en hoogs waarskynlik onderskat. Varswatermolluske is permanente waterbewoners wat oor beperkt...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: Kenné N. de Kock, Cornelius T. Wolmarans, Mathilde Kemp, Wietsche Roets
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 2013-06-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Subjects:
Online Access:http://satnt.ac.za/index.php/satnt/article/viewFile/395/758