Korttermynbedreigings vir varswater-Mollusca in die Olifantsrivier en enkele sytakke
Die bewaringstatus van minder as 2% van die ongeveer 7000 molluskspesies bekend wêreldwyd, is tot dusver behoorlik geassesseer. Gevolglik is die algemene vlak van bedreiging vir molluske power gedokumenteer en hoogs waarskynlik onderskat. Varswatermolluske is permanente waterbewoners wat oor beperkt...
Main Authors: | Kenné N. de Kock, Cornelius T. Wolmarans, Mathilde Kemp, Wietsche Roets |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
South African Journal of Science and Technology
2013-06-01
|
Series: | South African Journal of Science and Technology |
Subjects: | |
Online Access: | http://satnt.ac.za/index.php/satnt/article/viewFile/395/758 |
Similar Items
-
Short-term threats for the sustained survival of freshwater Mollusca in the Olifants River and selected tributaries.
by: Kenné N. de Kock, et al.
Published: (2013-02-01) -
Verspreiding en habitats van Pisidium viridarium Kuiper, 1956 (Bivalvia: Sphaeriidae) soos weerspieël deur die rekords van die Nasionale Varswaterslakversameling van Suid-Afrika
by: Kenné de Kock, et al.
Published: (2008-09-01) -
Verspreiding van Burnupia capensis (Walker, 1912) en Burnupia stenochorias (Melvill & Ponsonby, 1903) (Gastropoda: Ancylidae) in Suid-Afrika
by: Kenné de Kock, et al.
Published: (2009-09-01) -
Verspreiding en habitats van <i>Unio caffer</i> Krauss, 1848 (Bivalvia: Unionoida: Unionidae) in Suid-Afrika gebaseer op die rekords in die databasis van die Nasionale Varswaterslakversameling
by: K. N. de Kock, et al.
Published: (2010-01-01) -
Verspreiding en habitats van <i>Ceratophallus natalensis<i/> (Mollusca: Planorbidae) in Suid-Afrika
by: K. N. de Kock
Published: (2007-09-01)