’n Literêre aspek van ons Latynse erfenis

Dit is die Romeine, en by name die veldheer Julius Casesar en sy legioene, wat die “Insula Batavorum” uit die mistige skemering van die prehistorie gehaal het kort voor die begin van die Christelike jaartelling. Hierdie “eiland van die Bataviere” moet verstaan word as die gebied tussen die Waal en d...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: P. D. van der Walt
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1974-02-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1268
Description
Summary:Dit is die Romeine, en by name die veldheer Julius Casesar en sy legioene, wat die “Insula Batavorum” uit die mistige skemering van die prehistorie gehaal het kort voor die begin van die Christelike jaartelling. Hierdie “eiland van die Bataviere” moet verstaan word as die gebied tussen die Waal en die Ryn — die kern van die Lae Lande by die See, die latere staat Nederland. Die Bataviere was een van die baie Germaanse stamme, die ou bewoners van Noordwes-Europa, teen wie die Romeine gestuit het in hulle veroweringstogte. Volgens die Latynse geskiedskrywer Cornelius Tacitus was hulle gedugte vegters maar het vroeg ’n bondgenootskap met die Romeine aangegaan — hoewel daar ook in die verwarring wat in die Ryk gevolg het op die dood van Nero (68 nC), ’n mislukte opstand van die Bataviere was onder leiding van Cajus Julius Civilis.
ISSN:0023-270X
2304-8557