Calvinisme as wortel van ons volksbestaan

Die boodskap van die Van Riebeeck-feeste aan ons volk is die van die geestelike krisis waarin die sinkretisme ons volk laat beland het; dit is die boodskap van die rooi ligteken, die gevaarsein.

Bibliographic Details
Main Author: H. G. Stoker
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1952-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/2038