Die pastorale sielkundige as diakonale pastor

In die bedieningspatroon van die Ned. Geref. Kerk het die pastorale sielkundige die afgelope aantal jare steeds meer op die voorgrond begin tree. Hy is egter 'n problematiese figuur, wie se identiteit van meer as een kant onder bespreking is. In ander lande, selfs in die VSA waar die kerk veel...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: A. J. Smuts
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1985-08-01
Series:Verbum et Ecclesia
Online Access:http://verbumetecclesia.org.za/index.php/VE/article/view/927
Description
Summary:In die bedieningspatroon van die Ned. Geref. Kerk het die pastorale sielkundige die afgelope aantal jare steeds meer op die voorgrond begin tree. Hy is egter 'n problematiese figuur, wie se identiteit van meer as een kant onder bespreking is. In ander lande, selfs in die VSA waar die kerk veel gebruik maak van die sielkunde, is dit moeilik om 'n presiese parallel vir hom te vind. Sowel binne as buite die kerk word hy deur sommige bevraagteken. Daarom is dit noodsaaklik om vanuit die teologie te kyk na die werk wat hy doen.
ISSN:1609-9982
2074-7705