'n nuwe benaderingsmetode in verband met die studie van die kontak tussen blank en bantoe.

Die menslike verstand is daarop ingestel om feitelikhede te absorbeer en te onthou. Dit is ’n proses wat vanaf die oomblik van geboorte opgemerk word. Hierdie feiteversameling bly nie losstaande en dus niksseggende feite nie maar die menslike verstand is daarop ingestel om hierdiefeitelikhede om te...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: T. S. van Rooyen
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1955-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1936
Description
Summary:Die menslike verstand is daarop ingestel om feitelikhede te absorbeer en te onthou. Dit is ’n proses wat vanaf die oomblik van geboorte opgemerk word. Hierdie feiteversameling bly nie losstaande en dus niksseggende feite nie maar die menslike verstand is daarop ingestel om hierdiefeitelikhede om te bou en tot ’n rasionale beeld daar te stel.
ISSN:0023-270X
2304-8557