Kritiese beoordeling van evaluasietegnieke van toepassing op gesplete-lip-en-verhemelte-babas

Die verkryging van 'n klinies geldige en 'n voorskrywende profiel van 'n baba se kommunikasiefunksionering verg noukeurige seleksie van ondersoekmetodes en meetinstrumente wat aangewend word. Voorgestelde evaluasietegnieke wat van toepassing is op swart gesplete-lip-en-verhemelte-baba...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: Brenda Louw, Isabel C. Uys
Format: Article
Language:English
Published: AOSIS 1986-12-01
Series:South African Journal of Communication Disorders
Online Access:https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/320
id doaj-8ade3fa7249c458fa6df71cf267f369d
record_format Article
spelling doaj-8ade3fa7249c458fa6df71cf267f369d2020-11-25T00:09:55ZengAOSISSouth African Journal of Communication Disorders0379-80462225-47651986-12-0133110.4102/sajcd.v33i1.320223Kritiese beoordeling van evaluasietegnieke van toepassing op gesplete-lip-en-verhemelte-babasBrenda Louw0Isabel C. Uys1Department of Speech Pathology and Audiology, University of PretoriaDepartment of Speech Pathology and Audiology, University of PretoriaDie verkryging van 'n klinies geldige en 'n voorskrywende profiel van 'n baba se kommunikasiefunksionering verg noukeurige seleksie van ondersoekmetodes en meetinstrumente wat aangewend word. Voorgestelde evaluasietegnieke wat van toepassing is op swart gesplete-lip-en-verhemelte-babas word teen die agtergrond van 'n kritiese oorsig van die evaluasieproses beoordeel in terme van navorsings- en kliniese toepassingswaarde. Vyf-en-twintig swart babas met gesplete verhemelte onder die ouderdom van twaalf maande het as proefpersone gedien. Riglyne vir toepassing van die voorgestelde evaluasiemodel deur middel van direkte dienslewering deur die spraakterapeut en deur middel van konsultasie-as-voorkoming in 'n multi-kulturele gemeenskap word verskaf.https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/320
collection DOAJ
language English
format Article
sources DOAJ
author Brenda Louw
Isabel C. Uys
spellingShingle Brenda Louw
Isabel C. Uys
Kritiese beoordeling van evaluasietegnieke van toepassing op gesplete-lip-en-verhemelte-babas
South African Journal of Communication Disorders
author_facet Brenda Louw
Isabel C. Uys
author_sort Brenda Louw
title Kritiese beoordeling van evaluasietegnieke van toepassing op gesplete-lip-en-verhemelte-babas
title_short Kritiese beoordeling van evaluasietegnieke van toepassing op gesplete-lip-en-verhemelte-babas
title_full Kritiese beoordeling van evaluasietegnieke van toepassing op gesplete-lip-en-verhemelte-babas
title_fullStr Kritiese beoordeling van evaluasietegnieke van toepassing op gesplete-lip-en-verhemelte-babas
title_full_unstemmed Kritiese beoordeling van evaluasietegnieke van toepassing op gesplete-lip-en-verhemelte-babas
title_sort kritiese beoordeling van evaluasietegnieke van toepassing op gesplete-lip-en-verhemelte-babas
publisher AOSIS
series South African Journal of Communication Disorders
issn 0379-8046
2225-4765
publishDate 1986-12-01
description Die verkryging van 'n klinies geldige en 'n voorskrywende profiel van 'n baba se kommunikasiefunksionering verg noukeurige seleksie van ondersoekmetodes en meetinstrumente wat aangewend word. Voorgestelde evaluasietegnieke wat van toepassing is op swart gesplete-lip-en-verhemelte-babas word teen die agtergrond van 'n kritiese oorsig van die evaluasieproses beoordeel in terme van navorsings- en kliniese toepassingswaarde. Vyf-en-twintig swart babas met gesplete verhemelte onder die ouderdom van twaalf maande het as proefpersone gedien. Riglyne vir toepassing van die voorgestelde evaluasiemodel deur middel van direkte dienslewering deur die spraakterapeut en deur middel van konsultasie-as-voorkoming in 'n multi-kulturele gemeenskap word verskaf.
url https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/320
work_keys_str_mv AT brendalouw kritiesebeoordelingvanevaluasietegniekevantoepassingopgespletelipenverhemeltebabas
AT isabelcuys kritiesebeoordelingvanevaluasietegniekevantoepassingopgespletelipenverhemeltebabas
_version_ 1725410080006864896