Karakterisering, tema en visie in <i>Klawervyf</i> van Elsabe Steenberg

Een van die belangrikste oorwegings waarom Klawervyf — wat in 1976 met die J.P. van der Walt-prys bekroon is — as 'n besonder verdienstelike jeugverhaal beskou kan word, is die bydrae van die karakterisering tot die diepte van die visie in die verhaal.

Bibliographic Details
Main Author: B. van der Westhuizen
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1985-05-01
Series:Literator
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/906
Description
Summary:Een van die belangrikste oorwegings waarom Klawervyf — wat in 1976 met die J.P. van der Walt-prys bekroon is — as 'n besonder verdienstelike jeugverhaal beskou kan word, is die bydrae van die karakterisering tot die diepte van die visie in die verhaal.
ISSN:0258-2279
2219-8237