Geskiedenisgod of God van die geskiedenis?

Die lesing wat prof. W. H. Velema onlangs voor die GTV in Pretoria oor die moderne teologie gehou het, het opnuut die verwoestende werk van die historisme blootgelê. Die historisme is direk of minder direk verantwoordelik vir die meeste ‘moderne’ teologiese probleemstellinge en teologieë: vir die kw...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: L. F. Schulze
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1977-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1097

Similar Items