’n Driefasewisselrigter met selektief geprogrammeerde pulswydtemodulasie vir ’n elektriese voertuig met batteryvoeding

Die ontwikkeling en evaluasie van ’n 15-kVA-wisselrigter met pulswydtemodulasie en 144-V-batteryspanning vir ’n elektries-hidrouliese hibriede voertuig word bespreek. Die voertuig is toegerus met ’n induksiemasjien met kourotor as traksiemasjien. Daar word aandag gegee aan die uitleg van die wisselr...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: L. van der Merwe, J. D. van Wyk
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 1987-03-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/939
id doaj-95ad5c77bc9e43c6903070a8eaee5d86
record_format Article
spelling doaj-95ad5c77bc9e43c6903070a8eaee5d862020-11-25T03:38:18ZafrSouth African Journal of Science and TechnologySouth African Journal of Science and Technology 0254-34862222-41731987-03-0161192610.4102/satnt.v6i1.939819’n Driefasewisselrigter met selektief geprogrammeerde pulswydtemodulasie vir ’n elektriese voertuig met batteryvoedingL. van der MerweJ. D. van WykDie ontwikkeling en evaluasie van ’n 15-kVA-wisselrigter met pulswydtemodulasie en 144-V-batteryspanning vir ’n elektries-hidrouliese hibriede voertuig word bespreek. Die voertuig is toegerus met ’n induksiemasjien met kourotor as traksiemasjien. Daar word aandag gegee aan die uitleg van die wisselrigter, die gebruik van bipolêre Darlington-transistorskakelaars, die beskerming van die skakelaars, basissturing van die transistors en beheer van die wisselrigter. Die wisselrigter en rendement van die aandrywing word geëvalueer en die installering van die wisselrigter in die voertuig word bespreek.http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/939
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author L. van der Merwe
J. D. van Wyk
spellingShingle L. van der Merwe
J. D. van Wyk
’n Driefasewisselrigter met selektief geprogrammeerde pulswydtemodulasie vir ’n elektriese voertuig met batteryvoeding
South African Journal of Science and Technology
author_facet L. van der Merwe
J. D. van Wyk
author_sort L. van der Merwe
title ’n Driefasewisselrigter met selektief geprogrammeerde pulswydtemodulasie vir ’n elektriese voertuig met batteryvoeding
title_short ’n Driefasewisselrigter met selektief geprogrammeerde pulswydtemodulasie vir ’n elektriese voertuig met batteryvoeding
title_full ’n Driefasewisselrigter met selektief geprogrammeerde pulswydtemodulasie vir ’n elektriese voertuig met batteryvoeding
title_fullStr ’n Driefasewisselrigter met selektief geprogrammeerde pulswydtemodulasie vir ’n elektriese voertuig met batteryvoeding
title_full_unstemmed ’n Driefasewisselrigter met selektief geprogrammeerde pulswydtemodulasie vir ’n elektriese voertuig met batteryvoeding
title_sort ’n driefasewisselrigter met selektief geprogrammeerde pulswydtemodulasie vir ’n elektriese voertuig met batteryvoeding
publisher South African Journal of Science and Technology
series South African Journal of Science and Technology
issn 0254-3486
2222-4173
publishDate 1987-03-01
description Die ontwikkeling en evaluasie van ’n 15-kVA-wisselrigter met pulswydtemodulasie en 144-V-batteryspanning vir ’n elektries-hidrouliese hibriede voertuig word bespreek. Die voertuig is toegerus met ’n induksiemasjien met kourotor as traksiemasjien. Daar word aandag gegee aan die uitleg van die wisselrigter, die gebruik van bipolêre Darlington-transistorskakelaars, die beskerming van die skakelaars, basissturing van die transistors en beheer van die wisselrigter. Die wisselrigter en rendement van die aandrywing word geëvalueer en die installering van die wisselrigter in die voertuig word bespreek.
url http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/939
work_keys_str_mv AT lvandermerwe ndriefasewisselrigtermetselektiefgeprogrammeerdepulswydtemodulasievirnelektriesevoertuigmetbatteryvoeding
AT jdvanwyk ndriefasewisselrigtermetselektiefgeprogrammeerdepulswydtemodulasievirnelektriesevoertuigmetbatteryvoeding
_version_ 1724542976421527552