D.C. Hauptfleisch 14 Maart 1926 – 14 Junie 2008

Op 1 Junie 1958 het D.C. Hauptfleisch as opsteller (later mederedakteur) lid geword van die redaksie van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) onder dr. P.C. Schoonees, die tweede hoofredakteur. Op 1 Oktober 1966 is hy bevorder tot assistenthoofredakteur. Na die aftrede van die derde hoofreda...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Lexikos Lexikos
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Woordeboek van die Afrikaanse Taal-WAT 2011-10-01
Series:Lexikos
Online Access:http://lexikos.journals.ac.za/pub/article/view/496
id doaj-97d093b23398441e986a25e6bec8b8ee
record_format Article
spelling doaj-97d093b23398441e986a25e6bec8b8ee2020-11-24T21:11:43ZafrWoordeboek van die Afrikaanse Taal-WATLexikos1684-49042224-00392011-10-011810.5788/18--496D.C. Hauptfleisch 14 Maart 1926 – 14 Junie 2008Lexikos LexikosOp 1 Junie 1958 het D.C. Hauptfleisch as opsteller (later mederedakteur) lid geword van die redaksie van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) onder dr. P.C. Schoonees, die tweede hoofredakteur. Op 1 Oktober 1966 is hy bevorder tot assistenthoofredakteur. Na die aftrede van die derde hoofredakteur, dr. F.J. Snijman, aan die einde van 1980, is hy met ingang 1 Mei 1981 as vierde hoofredakteur van die WAT aangestel. Hy het hierdie pos beklee tot sy aftrede op 31 Julie 1991 toe Lexikos as huldigingsbundel aan hom oorhandig is. Hy is op 14 Junie vanjaar in die ouderdom van 82 jaar oorlede.http://lexikos.journals.ac.za/pub/article/view/496
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author Lexikos Lexikos
spellingShingle Lexikos Lexikos
D.C. Hauptfleisch 14 Maart 1926 – 14 Junie 2008
Lexikos
author_facet Lexikos Lexikos
author_sort Lexikos Lexikos
title D.C. Hauptfleisch 14 Maart 1926 – 14 Junie 2008
title_short D.C. Hauptfleisch 14 Maart 1926 – 14 Junie 2008
title_full D.C. Hauptfleisch 14 Maart 1926 – 14 Junie 2008
title_fullStr D.C. Hauptfleisch 14 Maart 1926 – 14 Junie 2008
title_full_unstemmed D.C. Hauptfleisch 14 Maart 1926 – 14 Junie 2008
title_sort d.c. hauptfleisch 14 maart 1926 – 14 junie 2008
publisher Woordeboek van die Afrikaanse Taal-WAT
series Lexikos
issn 1684-4904
2224-0039
publishDate 2011-10-01
description Op 1 Junie 1958 het D.C. Hauptfleisch as opsteller (later mederedakteur) lid geword van die redaksie van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) onder dr. P.C. Schoonees, die tweede hoofredakteur. Op 1 Oktober 1966 is hy bevorder tot assistenthoofredakteur. Na die aftrede van die derde hoofredakteur, dr. F.J. Snijman, aan die einde van 1980, is hy met ingang 1 Mei 1981 as vierde hoofredakteur van die WAT aangestel. Hy het hierdie pos beklee tot sy aftrede op 31 Julie 1991 toe Lexikos as huldigingsbundel aan hom oorhandig is. Hy is op 14 Junie vanjaar in die ouderdom van 82 jaar oorlede.
url http://lexikos.journals.ac.za/pub/article/view/496
work_keys_str_mv AT lexikoslexikos dchauptfleisch14maart192614junie2008
_version_ 1716752986112262144