Die invloed van sondebesef op persoonlike ontwikkeling

Abstract Sin has always been associated with the Judeo-Christian religious belief system and represents that which is unholy and which diametrically opposes all that is holy. Although the focus is rather on a positive relationship with God, and notwithstanding the salvation in Christ, sin is a rea...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Rienie Venter
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 2017-12-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Subjects:
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/2298
id doaj-993b56dc32c24cf3abf638ac085fbab4
record_format Article
spelling doaj-993b56dc32c24cf3abf638ac085fbab42020-11-25T01:57:57ZafrScriber Editorial SystemsKoers : Bulletin for Christian Scholarship0023-270X2304-85572017-12-0182Die invloed van sondebesef op persoonlike ontwikkelingRienie Venter0Associate Professor Abstract Sin has always been associated with the Judeo-Christian religious belief system and represents that which is unholy and which diametrically opposes all that is holy. Although the focus is rather on a positive relationship with God, and notwithstanding the salvation in Christ, sin is a reality for Christians. The particularly strong influence of society on religion and religious practice and on the interpretation of what sin entails, as well as the implication for children who have received a Christian education, are explored. The narrative of a person's experience of religion in her childhood and adolescent years is analysed phenomenologically. It is argued that accepting the permanent state of sin and the realisation by Christians of their automatic tendency to sin may inhibit self-efficacy and confidence, both of which are necessary for the development of the ego strength of self-competence in children. Although not generalisable, the narrative confirms the literature, namely that the respondent's understanding of her innate and lifelong condition of sinfulness and her inability to act without sin have had a decisive influence on her identity and behaviour and have led to confusion regarding her role as a Christian and as a woman.   Opsomming Sonde word altyd met die Judeo-Christelike geloofsiening verbind en verteenwoordig dit wat onheilig is en lynreg staan teenoor alles wat heilig is. Alhoewel die fokus eerder op ʼn positiewe verhouding met God is en nieteenstaande die redding in Christus, bly sonde ʼn werklikheid vir Christene. Die besondere sterk invloed wat die samelewing op godsdiensontwikkeling en -praktyk het en op die interpretasie van wat sonde behels, asook die implikasie wat dit vir kinders wat ʼn Christelike opvoeding ontvang het, word ondersoek. Die narratief van een persoon se ervaring van godsdiens in haar kinder- en adolessente jare word fenomenologies ontleed. Daar word geredeneer dat aanvaarding van die permanente toestand van sonde en die besef by Christene dat hulle outomaties tot sonde geneig is, onder meer self-effektiwiteit en selfvertroue wat nodig is vir die ontwikkeling van die egosterkte van bevoegdheid by kinders, kan inhibeer. Alhoewel nie veralgemeenbaar nie, bevestig die narratief die literatuur, naamlik dat die respondent se begrip van haar ingebore en lewenslange toestand van sondigheid en haar onbekwaamheid om enigiets goed vanuit haarself te doen, onder meer, ʼn bepalende invloed op haar identiteitsvorming en gedrag gehad het en uiteindelik tot verwarring betreffende haar rol as Christen en as vrou gelei het. https://doi.org/10.19108/KOERS.82.1.2298 https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/2298sondebesefsamelewing en sondesonde as sosiale konstrukkind en sondevrou en sonde
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author Rienie Venter
spellingShingle Rienie Venter
Die invloed van sondebesef op persoonlike ontwikkeling
Koers : Bulletin for Christian Scholarship
sondebesef
samelewing en sonde
sonde as sosiale konstruk
kind en sonde
vrou en sonde
author_facet Rienie Venter
author_sort Rienie Venter
title Die invloed van sondebesef op persoonlike ontwikkeling
title_short Die invloed van sondebesef op persoonlike ontwikkeling
title_full Die invloed van sondebesef op persoonlike ontwikkeling
title_fullStr Die invloed van sondebesef op persoonlike ontwikkeling
title_full_unstemmed Die invloed van sondebesef op persoonlike ontwikkeling
title_sort die invloed van sondebesef op persoonlike ontwikkeling
publisher Scriber Editorial Systems
series Koers : Bulletin for Christian Scholarship
issn 0023-270X
2304-8557
publishDate 2017-12-01
description Abstract Sin has always been associated with the Judeo-Christian religious belief system and represents that which is unholy and which diametrically opposes all that is holy. Although the focus is rather on a positive relationship with God, and notwithstanding the salvation in Christ, sin is a reality for Christians. The particularly strong influence of society on religion and religious practice and on the interpretation of what sin entails, as well as the implication for children who have received a Christian education, are explored. The narrative of a person's experience of religion in her childhood and adolescent years is analysed phenomenologically. It is argued that accepting the permanent state of sin and the realisation by Christians of their automatic tendency to sin may inhibit self-efficacy and confidence, both of which are necessary for the development of the ego strength of self-competence in children. Although not generalisable, the narrative confirms the literature, namely that the respondent's understanding of her innate and lifelong condition of sinfulness and her inability to act without sin have had a decisive influence on her identity and behaviour and have led to confusion regarding her role as a Christian and as a woman.   Opsomming Sonde word altyd met die Judeo-Christelike geloofsiening verbind en verteenwoordig dit wat onheilig is en lynreg staan teenoor alles wat heilig is. Alhoewel die fokus eerder op ʼn positiewe verhouding met God is en nieteenstaande die redding in Christus, bly sonde ʼn werklikheid vir Christene. Die besondere sterk invloed wat die samelewing op godsdiensontwikkeling en -praktyk het en op die interpretasie van wat sonde behels, asook die implikasie wat dit vir kinders wat ʼn Christelike opvoeding ontvang het, word ondersoek. Die narratief van een persoon se ervaring van godsdiens in haar kinder- en adolessente jare word fenomenologies ontleed. Daar word geredeneer dat aanvaarding van die permanente toestand van sonde en die besef by Christene dat hulle outomaties tot sonde geneig is, onder meer self-effektiwiteit en selfvertroue wat nodig is vir die ontwikkeling van die egosterkte van bevoegdheid by kinders, kan inhibeer. Alhoewel nie veralgemeenbaar nie, bevestig die narratief die literatuur, naamlik dat die respondent se begrip van haar ingebore en lewenslange toestand van sondigheid en haar onbekwaamheid om enigiets goed vanuit haarself te doen, onder meer, ʼn bepalende invloed op haar identiteitsvorming en gedrag gehad het en uiteindelik tot verwarring betreffende haar rol as Christen en as vrou gelei het. https://doi.org/10.19108/KOERS.82.1.2298
topic sondebesef
samelewing en sonde
sonde as sosiale konstruk
kind en sonde
vrou en sonde
url https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/2298
work_keys_str_mv AT rienieventer dieinvloedvansondebesefoppersoonlikeontwikkeling
_version_ 1724971522479620096