Anomalieë in die geskiedenis van die Griekse Wysbegeerte

Die geskiedskrywing van die wysbegeerte is sowel ’n saak van historiese aanvoeling as van metodologiese geskooldheid. Sistematies aangelegde wysgere kan selde meer as ’n rasiona- listiese maakwerk van die geskiedenis tot stand bring by ge- brek aan daardie aanvoelingsvermoë wat enkel in ’n beper...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: H. J. de Vleeschauwer
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1964-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1425
id doaj-9f5aa12f4399440b832a52beadee3b10
record_format Article
spelling doaj-9f5aa12f4399440b832a52beadee3b102020-11-25T02:53:57ZafrScriber Editorial SystemsKoers : Bulletin for Christian Scholarship0023-270X2304-85571964-03-01325/610.4102/koers.v32i5/6.1425Anomalieë in die geskiedenis van die Griekse WysbegeerteH. J. de VleeschauwerDie geskiedskrywing van die wysbegeerte is sowel ’n saak van historiese aanvoeling as van metodologiese geskooldheid. Sistematies aangelegde wysgere kan selde meer as ’n rasiona- listiese maakwerk van die geskiedenis tot stand bring by ge- brek aan daardie aanvoelingsvermoë wat enkel in ’n beperkte mate leerbaar is. ’n Mens besit daardie gawe of besit dit nie, net soos vir die een verstand vir die logika en vir die ander een vir die etiek voorbestem is. Daarom is ’n bepaalde „genia liteit” (die woord in etimologiese sin, nie in aksiologiese sin opgevat nie) ’n algemene voorvereiste om die lewe, ook die lewe van gedagtes te rekonstrueer. Gedagtes leef immers in die gees van mense en nie daarbuite as selfstandige wesens nie, en mense is voorasnog nie elektroniese masjienes, rasionalis- tiese of wiskundige deduksies of rasionalistiese formules nie. Daarbenewens veronderstel die geskiedenis ook metode, en metode is op sy beurt nie iets wat ’n mens somaar uit ’n pocket-boekie kan leer nie, maar wat spontaan uit die per- soonlike lewens- en werkervaring van die historikus self ont- staan en daardeur aan voortdurende korreksie blootgestel is. En dit lei tot ’n tweevoudige resultaat, eerstens dat ’n lewe van historiese ondersoek die enigste grondslag kan wees om met ’n ernstige kennis van sake oor die metode en sy veeler- hande vraagstukke te kan praat en tweedens dat die historikus gewoonlik gedurende die grootste gedeelte van sy historiogra- fiese loopbaan verplig word om met metodes te werk wat hy met verloop van tyd meer as een keer sal wysig.https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1425
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author H. J. de Vleeschauwer
spellingShingle H. J. de Vleeschauwer
Anomalieë in die geskiedenis van die Griekse Wysbegeerte
Koers : Bulletin for Christian Scholarship
author_facet H. J. de Vleeschauwer
author_sort H. J. de Vleeschauwer
title Anomalieë in die geskiedenis van die Griekse Wysbegeerte
title_short Anomalieë in die geskiedenis van die Griekse Wysbegeerte
title_full Anomalieë in die geskiedenis van die Griekse Wysbegeerte
title_fullStr Anomalieë in die geskiedenis van die Griekse Wysbegeerte
title_full_unstemmed Anomalieë in die geskiedenis van die Griekse Wysbegeerte
title_sort anomalieë in die geskiedenis van die griekse wysbegeerte
publisher Scriber Editorial Systems
series Koers : Bulletin for Christian Scholarship
issn 0023-270X
2304-8557
publishDate 1964-03-01
description Die geskiedskrywing van die wysbegeerte is sowel ’n saak van historiese aanvoeling as van metodologiese geskooldheid. Sistematies aangelegde wysgere kan selde meer as ’n rasiona- listiese maakwerk van die geskiedenis tot stand bring by ge- brek aan daardie aanvoelingsvermoë wat enkel in ’n beperkte mate leerbaar is. ’n Mens besit daardie gawe of besit dit nie, net soos vir die een verstand vir die logika en vir die ander een vir die etiek voorbestem is. Daarom is ’n bepaalde „genia liteit” (die woord in etimologiese sin, nie in aksiologiese sin opgevat nie) ’n algemene voorvereiste om die lewe, ook die lewe van gedagtes te rekonstrueer. Gedagtes leef immers in die gees van mense en nie daarbuite as selfstandige wesens nie, en mense is voorasnog nie elektroniese masjienes, rasionalis- tiese of wiskundige deduksies of rasionalistiese formules nie. Daarbenewens veronderstel die geskiedenis ook metode, en metode is op sy beurt nie iets wat ’n mens somaar uit ’n pocket-boekie kan leer nie, maar wat spontaan uit die per- soonlike lewens- en werkervaring van die historikus self ont- staan en daardeur aan voortdurende korreksie blootgestel is. En dit lei tot ’n tweevoudige resultaat, eerstens dat ’n lewe van historiese ondersoek die enigste grondslag kan wees om met ’n ernstige kennis van sake oor die metode en sy veeler- hande vraagstukke te kan praat en tweedens dat die historikus gewoonlik gedurende die grootste gedeelte van sy historiogra- fiese loopbaan verplig word om met metodes te werk wat hy met verloop van tyd meer as een keer sal wysig.
url https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1425
work_keys_str_mv AT hjdevleeschauwer anomalieeindiegeskiedenisvandiegrieksewysbegeerte
_version_ 1724723542008791040