Swaziland die Geologie en Geografie van Swaziland

In 1943 het die eerste werklike grootskaalse kartering van die gebied 'n aanvang geneem. En van 1949 af, met die koms van die eerste stel lugfoto’s, is hierdie tempo versnel. Die basiese opname van die gebied is dan ook in 1957 voltooi. In die eerste stadiums van kartering is die klassifikas...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. J. Wessels
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1965-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1439
Description
Summary:In 1943 het die eerste werklike grootskaalse kartering van die gebied 'n aanvang geneem. En van 1949 af, met die koms van die eerste stel lugfoto’s, is hierdie tempo versnel. Die basiese opname van die gebied is dan ook in 1957 voltooi. In die eerste stadiums van kartering is die klassifikasie van die verskillende rotstopes gevolg soos wat dit deur Hall en later Van Eeden gedoen is. Soos die werk gevorder het, is veranderings ingevoer om die klassifikasie aan te pas by plaaslike omstandighede, maar nie almal hiervan het die toets van die tyd deurstaan nie.
ISSN:0023-270X
2304-8557