Faktore wat onderwysers se gebruik van GeoGebra vir Wiskundeonderrig beïnvloed

<p>Hierdie studie het ondersoek gedoen na faktore wat onderwysers se gebruik van wiskundesagteware (in hierdie geval GeoGebra) vir onderrig en leer beïnvloed. Deelnemers aan die studie is by wyse van doelsteekproeftrekking geselekteer uit ʼn groep onderwysers wat sagtewareopleiding ontvang het,...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: Gerrit H. Stols, Stephan J. Venter, Elizabeth M. Louw
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 2016-02-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Subjects:
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/1366
id doaj-b2b2633c7956485e94c706fdca271491
record_format Article
spelling doaj-b2b2633c7956485e94c706fdca2714912020-11-25T03:18:17ZafrSouth African Journal of Science and TechnologySouth African Journal of Science and Technology 0254-34862222-41732016-02-0135110.4102/satnt.v35i1.13661197Faktore wat onderwysers se gebruik van GeoGebra vir Wiskundeonderrig beïnvloedGerrit H. Stols0Stephan J. Venter1Elizabeth M. Louw2Department of Science, Mathematics and Technology Education, University of PretoriaDepartment of Science, Mathematics and Technology Education, University of PretoriaDepartment of Statistics, University of Pretoria<p>Hierdie studie het ondersoek gedoen na faktore wat onderwysers se gebruik van wiskundesagteware (in hierdie geval GeoGebra) vir onderrig en leer beïnvloed. Deelnemers aan die studie is by wyse van doelsteekproeftrekking geselekteer uit ʼn groep onderwysers wat sagtewareopleiding ontvang het, toegang tot rekenaars het en met die sagteware vertroud is. Vyf-en-sewentig respondente het die gestruktureerde vraelyste voltooi. Veelvoudige regressie is gebruik om die verhouding tussen die vier konstrukte van die <em>Unified Theory of Acceptance and Use of Technology </em>te ondersoek. Hierdie konstrukte is <em>prestasieverwagting</em>, <em>verwagte inspanning</em>, <em>sosiale invloed</em>, en <em>fasiliterende omstandighede </em>met betrekking tot<em> </em>onderwysers se voorneme om die wiskundesagteware te gebruik. Die studie het bevind dat die kombinasie van die vier bogenoemde konstrukte 30% van die variansie in respondente se <em>voorneme </em>om die<em> </em>sagteware te gebruik verduidelik het. Daar is gevind dat<em> fasiliterende omstandighede </em>nie regstreeks ʼn invloed op mense se gebruik al dan nie van die sagteware het nie, aangesien almal van hulle toegang tot rekenaars het. Onderwysers se voorneme om sagteware te gebruik het geblyk die werklike gebruik van sagteware vir onderrig en leer te voorspel.</p>http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/1366mathematics, teachers, technology, ICT, software
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author Gerrit H. Stols
Stephan J. Venter
Elizabeth M. Louw
spellingShingle Gerrit H. Stols
Stephan J. Venter
Elizabeth M. Louw
Faktore wat onderwysers se gebruik van GeoGebra vir Wiskundeonderrig beïnvloed
South African Journal of Science and Technology
mathematics, teachers, technology, ICT, software
author_facet Gerrit H. Stols
Stephan J. Venter
Elizabeth M. Louw
author_sort Gerrit H. Stols
title Faktore wat onderwysers se gebruik van GeoGebra vir Wiskundeonderrig beïnvloed
title_short Faktore wat onderwysers se gebruik van GeoGebra vir Wiskundeonderrig beïnvloed
title_full Faktore wat onderwysers se gebruik van GeoGebra vir Wiskundeonderrig beïnvloed
title_fullStr Faktore wat onderwysers se gebruik van GeoGebra vir Wiskundeonderrig beïnvloed
title_full_unstemmed Faktore wat onderwysers se gebruik van GeoGebra vir Wiskundeonderrig beïnvloed
title_sort faktore wat onderwysers se gebruik van geogebra vir wiskundeonderrig beïnvloed
publisher South African Journal of Science and Technology
series South African Journal of Science and Technology
issn 0254-3486
2222-4173
publishDate 2016-02-01
description <p>Hierdie studie het ondersoek gedoen na faktore wat onderwysers se gebruik van wiskundesagteware (in hierdie geval GeoGebra) vir onderrig en leer beïnvloed. Deelnemers aan die studie is by wyse van doelsteekproeftrekking geselekteer uit ʼn groep onderwysers wat sagtewareopleiding ontvang het, toegang tot rekenaars het en met die sagteware vertroud is. Vyf-en-sewentig respondente het die gestruktureerde vraelyste voltooi. Veelvoudige regressie is gebruik om die verhouding tussen die vier konstrukte van die <em>Unified Theory of Acceptance and Use of Technology </em>te ondersoek. Hierdie konstrukte is <em>prestasieverwagting</em>, <em>verwagte inspanning</em>, <em>sosiale invloed</em>, en <em>fasiliterende omstandighede </em>met betrekking tot<em> </em>onderwysers se voorneme om die wiskundesagteware te gebruik. Die studie het bevind dat die kombinasie van die vier bogenoemde konstrukte 30% van die variansie in respondente se <em>voorneme </em>om die<em> </em>sagteware te gebruik verduidelik het. Daar is gevind dat<em> fasiliterende omstandighede </em>nie regstreeks ʼn invloed op mense se gebruik al dan nie van die sagteware het nie, aangesien almal van hulle toegang tot rekenaars het. Onderwysers se voorneme om sagteware te gebruik het geblyk die werklike gebruik van sagteware vir onderrig en leer te voorspel.</p>
topic mathematics, teachers, technology, ICT, software
url http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/1366
work_keys_str_mv AT gerrithstols faktorewatonderwyserssegebruikvangeogebravirwiskundeonderrigbeinvloed
AT stephanjventer faktorewatonderwyserssegebruikvangeogebravirwiskundeonderrigbeinvloed
AT elizabethmlouw faktorewatonderwyserssegebruikvangeogebravirwiskundeonderrigbeinvloed
_version_ 1724627693120520192