Voorwoord/Foreword
In Lexikos 17 verskyn 'n spesiale afdeling "Leksikofokus" bestaande uit tien artikels wat handel oor publikasies van die African Languages Research Insti-tute (ALRI) by die Universiteit van Zimbabwe, Harare. Hierdie Supplement tot Lexikos 19 is 'n voortsetting van daardie afdelin...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Woordeboek van die Afrikaanse Taal-WAT
2011-10-01
|
Series: | Lexikos |
Online Access: | http://lexikos.journals.ac.za/pub/article/view/174 |
Summary: | In Lexikos 17 verskyn 'n spesiale afdeling "Leksikofokus" bestaande uit tien artikels wat handel oor publikasies van die African Languages Research Insti-tute (ALRI) by die Universiteit van Zimbabwe, Harare. Hierdie Supplement tot Lexikos 19 is 'n voortsetting van daardie afdeling waarin huidige en vroeëre ALRI-personeellede die probleme bespreek wat hulle teëgekom en die oplos-sings wat hulle hiervoor gevind het tydens die samestelling van baanbrekers-woordeboeke in die twee hoof- inheemse Zimbabwiese tale, Sjona en Ndebele. |
---|---|
ISSN: | 1684-4904 2224-0039 |