Reformasie: John Knox, Die Skotse Calvinis* 2

Na negentien maande van onophoudelike stryd en nood, word John Knox gedurende Februarie 1549 van die wrede Franse galeiskip losgelaat. Hierop begeef die liggaamlik gebroke hervormer hom na Engeland, omdat Skotland nog te onveilig was, Die Rooms-Katolieke party het sake aldaar so onder die kiel gehad...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: V. E. d'Assonville
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1959-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1687
Description
Summary:Na negentien maande van onophoudelike stryd en nood, word John Knox gedurende Februarie 1549 van die wrede Franse galeiskip losgelaat. Hierop begeef die liggaamlik gebroke hervormer hom na Engeland, omdat Skotland nog te onveilig was, Die Rooms-Katolieke party het sake aldaar so onder die kiel gehad, dat ’n deurbraak van die Hervorming menslik gesproke op hierdie tydstip onmoontlikwas.
ISSN:0023-270X
2304-8557