Sekresiemeganisme van atriale natriuretiese peptied (ANP)

Meganiese rekking van atriale spierweefsel in vitro lei tot die beweging van ANP-granules vanaf sentrale perinukleêre areas na perifere dele van die sarkoplasma by die sarkoplasma. Hierdie sentrifugale beweging is geassosieer met maksimale sekresie van ANP in die suspensiemedium, sonder morfologie...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: J. J. Theron, H. Bosman, R. de Winter, C. N. Henning
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 1993-07-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/557
Description
Summary:Meganiese rekking van atriale spierweefsel in vitro lei tot die beweging van ANP-granules vanaf sentrale perinukleêre areas na perifere dele van die sarkoplasma by die sarkoplasma. Hierdie sentrifugale beweging is geassosieer met maksimale sekresie van ANP in die suspensiemedium, sonder morfologiese bewyse van eksositose. Aangesien die toediening van vinblastien die verplasing van granules en ANP - sekresie onderdruk, is mikrotubuli waarskynlik betrokke by intrasellulere beweging van ANP - granules.
ISSN:0254-3486
2222-4173