Die belang van die verrekening van metateoretiese vertrekpunte vir prediking en wetenskaplike navorsing in Homiletiek

Hierdie artikel vorm deel van die tweede fase van die navorsingsprojek Metateoretiese vertrekpunte in Praktiese Teologie. Die probleem wat ondersoek word, het te doen met die onvermoë  om  rekening  te  hou  met  verskuiwings  in  die  onderliggende  metateoretiese voorveronderstellings in die praks...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: Fritz W. de Wet, Hennie J.C. Pieterse
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2012-12-01
Series:In die Skriflig
Subjects:
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/106
id doaj-ccea3c6d70d243dd8914e0e8eedb8e8a
record_format Article
spelling doaj-ccea3c6d70d243dd8914e0e8eedb8e8a2020-11-24T23:02:51ZafrAOSISIn die Skriflig1018-64412305-08532012-12-01462e1e910.4102/ids.v46i2.106571Die belang van die verrekening van metateoretiese vertrekpunte vir prediking en wetenskaplike navorsing in HomiletiekFritz W. de Wet0Hennie J.C. Pieterse1School of Ecclesiastical Studies, North-West University, Potchefstroom CampusDepartment of Philosophy, Practical Theology and Systimatic Theology, University of South AfricaHierdie artikel vorm deel van die tweede fase van die navorsingsprojek Metateoretiese vertrekpunte in Praktiese Teologie. Die probleem wat ondersoek word, het te doen met die onvermoë  om  rekening  te  hou  met  verskuiwings  in  die  onderliggende  metateoretiese voorveronderstellings in die praksis van prediking, sowel as in die aanpak van wetenskaplike navorsing in die vakgebied van Homiletiek. Ons fokus op die invloed van metateoretiese voorveronderstellings  in  die  kommunikatiewe  dimensie  van  werklikheidsbeskouing, hermeneutiese beskouinge rakende die kommunikatiewe veld wat werksaam is tydens die homiletiese proses, asook op die verrekening van wetenskapsteoretiese beskouinge met die oog op ’n verantwoordelike uitvoer van die wetenskaplike taak. Die artikel kulmineer in ’n beskrywing van hoe een van die navorsers ’n voorbeeld van sy eie onlangse homiletiese navorsing rakende profetiese prediking in ’n konteks van armoede interpreteer, wanneer die onderliggende metateoretiese standpunte eksplisiet verreken word. The importance of reckoning with metatheoretical assumptions in preaching and scientific research in Homiletics. This article forms part of the second phase of the research project Metatheoretical assumptions in Practical Theology. The research problem has to do with the inability to reckon with shifts in underlying metatheoretical assumptions in the praxis of preaching as well as in embarking on scientific research in the field of homiletics. We focus on the influence of metatheoretical assumptions in the communicative dimension of worldview, hermeneutic notions regarding the communicative field at work in the homiletic process and theoretical notions underlying the researcher’s approach in complying with the scientific task of homiletics in a responsible manner. The article culminates in a description of one of the researchers’ interpretation of an example of his own recent research in prophetic preaching in a context of poverty when the underlying metatheoretical assumptions were explicitly reckoned with.https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/106metateoretiese vertrekpunte in Praktiese Teologiereformatoriese teologieaard van die werklikheidhermeneutiese teoriewetenskaplike benaderingpredikingHomiletiekprofetiese prediking in `n konteks van armoede
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author Fritz W. de Wet
Hennie J.C. Pieterse
spellingShingle Fritz W. de Wet
Hennie J.C. Pieterse
Die belang van die verrekening van metateoretiese vertrekpunte vir prediking en wetenskaplike navorsing in Homiletiek
In die Skriflig
metateoretiese vertrekpunte in Praktiese Teologie
reformatoriese teologie
aard van die werklikheid
hermeneutiese teorie
wetenskaplike benadering
prediking
Homiletiek
profetiese prediking in `n konteks van armoede
author_facet Fritz W. de Wet
Hennie J.C. Pieterse
author_sort Fritz W. de Wet
title Die belang van die verrekening van metateoretiese vertrekpunte vir prediking en wetenskaplike navorsing in Homiletiek
title_short Die belang van die verrekening van metateoretiese vertrekpunte vir prediking en wetenskaplike navorsing in Homiletiek
title_full Die belang van die verrekening van metateoretiese vertrekpunte vir prediking en wetenskaplike navorsing in Homiletiek
title_fullStr Die belang van die verrekening van metateoretiese vertrekpunte vir prediking en wetenskaplike navorsing in Homiletiek
title_full_unstemmed Die belang van die verrekening van metateoretiese vertrekpunte vir prediking en wetenskaplike navorsing in Homiletiek
title_sort die belang van die verrekening van metateoretiese vertrekpunte vir prediking en wetenskaplike navorsing in homiletiek
publisher AOSIS
series In die Skriflig
issn 1018-6441
2305-0853
publishDate 2012-12-01
description Hierdie artikel vorm deel van die tweede fase van die navorsingsprojek Metateoretiese vertrekpunte in Praktiese Teologie. Die probleem wat ondersoek word, het te doen met die onvermoë  om  rekening  te  hou  met  verskuiwings  in  die  onderliggende  metateoretiese voorveronderstellings in die praksis van prediking, sowel as in die aanpak van wetenskaplike navorsing in die vakgebied van Homiletiek. Ons fokus op die invloed van metateoretiese voorveronderstellings  in  die  kommunikatiewe  dimensie  van  werklikheidsbeskouing, hermeneutiese beskouinge rakende die kommunikatiewe veld wat werksaam is tydens die homiletiese proses, asook op die verrekening van wetenskapsteoretiese beskouinge met die oog op ’n verantwoordelike uitvoer van die wetenskaplike taak. Die artikel kulmineer in ’n beskrywing van hoe een van die navorsers ’n voorbeeld van sy eie onlangse homiletiese navorsing rakende profetiese prediking in ’n konteks van armoede interpreteer, wanneer die onderliggende metateoretiese standpunte eksplisiet verreken word. The importance of reckoning with metatheoretical assumptions in preaching and scientific research in Homiletics. This article forms part of the second phase of the research project Metatheoretical assumptions in Practical Theology. The research problem has to do with the inability to reckon with shifts in underlying metatheoretical assumptions in the praxis of preaching as well as in embarking on scientific research in the field of homiletics. We focus on the influence of metatheoretical assumptions in the communicative dimension of worldview, hermeneutic notions regarding the communicative field at work in the homiletic process and theoretical notions underlying the researcher’s approach in complying with the scientific task of homiletics in a responsible manner. The article culminates in a description of one of the researchers’ interpretation of an example of his own recent research in prophetic preaching in a context of poverty when the underlying metatheoretical assumptions were explicitly reckoned with.
topic metateoretiese vertrekpunte in Praktiese Teologie
reformatoriese teologie
aard van die werklikheid
hermeneutiese teorie
wetenskaplike benadering
prediking
Homiletiek
profetiese prediking in `n konteks van armoede
url https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/106
work_keys_str_mv AT fritzwdewet diebelangvandieverrekeningvanmetateoretiesevertrekpuntevirpredikingenwetenskaplikenavorsinginhomiletiek
AT henniejcpieterse diebelangvandieverrekeningvanmetateoretiesevertrekpuntevirpredikingenwetenskaplikenavorsinginhomiletiek
_version_ 1725634851010248704