Eenheid-in-veelheid as struktuurstramien in die poësie van T.T. Cloete, met klem op bundelbou

Vervlegte samehang of ikoniese ‘ko-kommunikatiwiteit’ is ’n uitstaande kenmerk van die twintigste-eeuse poësie, ook die digkuns van die Afrikaanse digter T.T. Cloete. Dié kenmerk, wat ook ’n dominante literêre leeskonvensie geword het, manifesteer nie slegs op mikro- en mesotekstuele vlakke nie, maa...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Bernardus J. Odendaal
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2013-05-01
Series:Literator
Subjects:
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/398
id doaj-d47b42641b024900b413354999dc3d40
record_format Article
spelling doaj-d47b42641b024900b413354999dc3d402020-11-24T23:54:35ZafrAOSISLiterator0258-22792219-82372013-05-01341e1e1010.4102/lit.v34i1.398976Eenheid-in-veelheid as struktuurstramien in die poësie van T.T. Cloete, met klem op bundelbouBernardus J. Odendaal0School of Languages, North-West University, Potchefstroom CampusVervlegte samehang of ikoniese ‘ko-kommunikatiwiteit’ is ’n uitstaande kenmerk van die twintigste-eeuse poësie, ook die digkuns van die Afrikaanse digter T.T. Cloete. Dié kenmerk, wat ook ’n dominante literêre leeskonvensie geword het, manifesteer nie slegs op mikro- en mesotekstuele vlakke nie, maar ook op die makrotekstuele (digbundel-) vlak. In Afrikaans is daar, gesien teen wat byvoorbeeld in Nederlands gebeur het, relatief lewendig en diepgaande geteoretiseer oor digbundelbou. Raidt se 1962-verhandeling en Strydom se 1976-proefskrif is twee bakens hiervan in die Afrikaanse literêre veld. T.T. Cloete het in hierdie teoretisringsproses klaarblyklik ’n bemiddelende rol gespeel. In hierdie artikel word die neerslag van ‘ko-kommunikatiwiteit’ op die mikro-, meso- en makrotekstuele vlakke van Cloete se eie digoeuvre oorsigtelik ondersoek. Dit word beskou as ’n digterlike verikonisering van die Godopenbarende, dinamiese samehang-in-verskeidenheidsfenomeen wat hy in kosmiese en aardse verskynsels waarneem. Klem val op die bundelboukenmerke in sy digoeuvre. Die gevolgtrekking word gemaak dat sy digoeuvre oorheersend ’n reeksaard aanneem en voorlopig in drie reekse van drie bundels elk manifesteer – maar wat, gesien as ’n geheel-in-drie-dele, ten slotte iets siklies vertoon vanweë die ‘verhaal’ wat daardeur vergestalt word.https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/398Cloete T.T.IconicityPoetry
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author Bernardus J. Odendaal
spellingShingle Bernardus J. Odendaal
Eenheid-in-veelheid as struktuurstramien in die poësie van T.T. Cloete, met klem op bundelbou
Literator
Cloete T.T.
Iconicity
Poetry
author_facet Bernardus J. Odendaal
author_sort Bernardus J. Odendaal
title Eenheid-in-veelheid as struktuurstramien in die poësie van T.T. Cloete, met klem op bundelbou
title_short Eenheid-in-veelheid as struktuurstramien in die poësie van T.T. Cloete, met klem op bundelbou
title_full Eenheid-in-veelheid as struktuurstramien in die poësie van T.T. Cloete, met klem op bundelbou
title_fullStr Eenheid-in-veelheid as struktuurstramien in die poësie van T.T. Cloete, met klem op bundelbou
title_full_unstemmed Eenheid-in-veelheid as struktuurstramien in die poësie van T.T. Cloete, met klem op bundelbou
title_sort eenheid-in-veelheid as struktuurstramien in die poësie van t.t. cloete, met klem op bundelbou
publisher AOSIS
series Literator
issn 0258-2279
2219-8237
publishDate 2013-05-01
description Vervlegte samehang of ikoniese ‘ko-kommunikatiwiteit’ is ’n uitstaande kenmerk van die twintigste-eeuse poësie, ook die digkuns van die Afrikaanse digter T.T. Cloete. Dié kenmerk, wat ook ’n dominante literêre leeskonvensie geword het, manifesteer nie slegs op mikro- en mesotekstuele vlakke nie, maar ook op die makrotekstuele (digbundel-) vlak. In Afrikaans is daar, gesien teen wat byvoorbeeld in Nederlands gebeur het, relatief lewendig en diepgaande geteoretiseer oor digbundelbou. Raidt se 1962-verhandeling en Strydom se 1976-proefskrif is twee bakens hiervan in die Afrikaanse literêre veld. T.T. Cloete het in hierdie teoretisringsproses klaarblyklik ’n bemiddelende rol gespeel. In hierdie artikel word die neerslag van ‘ko-kommunikatiwiteit’ op die mikro-, meso- en makrotekstuele vlakke van Cloete se eie digoeuvre oorsigtelik ondersoek. Dit word beskou as ’n digterlike verikonisering van die Godopenbarende, dinamiese samehang-in-verskeidenheidsfenomeen wat hy in kosmiese en aardse verskynsels waarneem. Klem val op die bundelboukenmerke in sy digoeuvre. Die gevolgtrekking word gemaak dat sy digoeuvre oorheersend ’n reeksaard aanneem en voorlopig in drie reekse van drie bundels elk manifesteer – maar wat, gesien as ’n geheel-in-drie-dele, ten slotte iets siklies vertoon vanweë die ‘verhaal’ wat daardeur vergestalt word.
topic Cloete T.T.
Iconicity
Poetry
url https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/398
work_keys_str_mv AT bernardusjodendaal eenheidinveelheidasstruktuurstramienindiepoesievanttcloetemetklemopbundelbou
_version_ 1725465751077257216