Die taak van die bibliotekaris in ons verwarde tyd

Ek staan vandag voor u in diepe erkentlikheid. Sover ek weet is dit die eerste keer dat een van ons universiteite hierdie hoë eer aan ’n lid van die biblioteekprofessie laat toekom om by ’n geleentheid soos hierdie op te tree. Namens daardie professie aanvaar ek hierdie eer met ons innige dank teeno...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: H. M. Robinson
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1958-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1653
Description
Summary:Ek staan vandag voor u in diepe erkentlikheid. Sover ek weet is dit die eerste keer dat een van ons universiteite hierdie hoë eer aan ’n lid van die biblioteekprofessie laat toekom om by ’n geleentheid soos hierdie op te tree. Namens daardie professie aanvaar ek hierdie eer met ons innige dank teenoor u, meneer die Rektor, en teenoor u Senaat. In my persoonlike hoedanigheid wil ek u van harte bedank vir hierdie hoë eer my aangedoen veral terwyl ek my tekortkominge om hier voor u te verskyn ten voile besef.
ISSN:0023-270X
2304-8557