Donker spoor/Martin Steyn

“Dis altyd asof daar n lig in n ouer uitgedoof word wanneer ’n kind vermoor word,” lui die openingsparagraaf op die agterblad, ’n aanhaling uit Donker spoor, Martin Steyn se debuutroman. 'n Sensitiewe leser sal nie ywerig wees om hierdie boek te lees na aanleiding van die teks op die agterbla...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Nadine Hamman
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Tydskrif vir Letterkunde Association 2016-04-01
Series:Tydskrif vir Letterkunde
Online Access:https://journals.assaf.org.za/index.php/tvl/article/view/1196
id doaj-db4e0f67d2624ad3bbed63c9ed252754
record_format Article
spelling doaj-db4e0f67d2624ad3bbed63c9ed2527542020-11-25T02:38:42ZafrTydskrif vir Letterkunde AssociationTydskrif vir Letterkunde0041-476X2309-90702016-04-0153110.4314/tvl.v53i1.26Donker spoor/Martin SteynNadine Hamman0University of South Africa “Dis altyd asof daar n lig in n ouer uitgedoof word wanneer ’n kind vermoor word,” lui die openingsparagraaf op die agterblad, ’n aanhaling uit Donker spoor, Martin Steyn se debuutroman. 'n Sensitiewe leser sal nie ywerig wees om hierdie boek te lees na aanleiding van die teks op die agterblad nie; ’n krimmieleser sal weer nie kan wag om die boek oop te slaan nie. Eersgenoemde mag dalk bang wees dat sy uit die slaap gehou sal word—en nie om dowe neute nie. ’n Reeksmoordenaar wat tienermeisies ontvoer, martel en verkrag, klink nie na ideale ontspanningslektuur nie. https://journals.assaf.org.za/index.php/tvl/article/view/1196
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author Nadine Hamman
spellingShingle Nadine Hamman
Donker spoor/Martin Steyn
Tydskrif vir Letterkunde
author_facet Nadine Hamman
author_sort Nadine Hamman
title Donker spoor/Martin Steyn
title_short Donker spoor/Martin Steyn
title_full Donker spoor/Martin Steyn
title_fullStr Donker spoor/Martin Steyn
title_full_unstemmed Donker spoor/Martin Steyn
title_sort donker spoor/martin steyn
publisher Tydskrif vir Letterkunde Association
series Tydskrif vir Letterkunde
issn 0041-476X
2309-9070
publishDate 2016-04-01
description “Dis altyd asof daar n lig in n ouer uitgedoof word wanneer ’n kind vermoor word,” lui die openingsparagraaf op die agterblad, ’n aanhaling uit Donker spoor, Martin Steyn se debuutroman. 'n Sensitiewe leser sal nie ywerig wees om hierdie boek te lees na aanleiding van die teks op die agterblad nie; ’n krimmieleser sal weer nie kan wag om die boek oop te slaan nie. Eersgenoemde mag dalk bang wees dat sy uit die slaap gehou sal word—en nie om dowe neute nie. ’n Reeksmoordenaar wat tienermeisies ontvoer, martel en verkrag, klink nie na ideale ontspanningslektuur nie.
url https://journals.assaf.org.za/index.php/tvl/article/view/1196
work_keys_str_mv AT nadinehamman donkerspoormartinsteyn
_version_ 1724790142152998912