’n Visioen van die toekomstige nasie: ’n Kritiese waardering van Emmanuel Ngara se nasionalistiese visie in <i>Songs from the Temple</i>

Hierdie artikel analiseer Emmanuel Ngara se digbundel Songs from the Temple. Die argument word gevoer dat Ngara ’n anti-koloniale, nasionalistiese diskoers in sy gedigte bevorder. Dit problematiseer die hegemoniese, koloniale narratiewe wat te kenne gee dat die swart ondergeskikte nie oor ’n geskied...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Rangarirai A. Musvoto
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2017-06-01
Series:Literator
Subjects:
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1323
id doaj-dfd9673901994201b904b3165a96626e
record_format Article
spelling doaj-dfd9673901994201b904b3165a96626e2020-11-24T22:49:07ZafrAOSISLiterator0258-22792219-82372017-06-01381e1e810.4102/lit.v38i1.13231211’n Visioen van die toekomstige nasie: ’n Kritiese waardering van Emmanuel Ngara se nasionalistiese visie in <i>Songs from the Temple</i>Rangarirai A. Musvoto0Department of English Studies, University of South AfricaHierdie artikel analiseer Emmanuel Ngara se digbundel Songs from the Temple. Die argument word gevoer dat Ngara ’n anti-koloniale, nasionalistiese diskoers in sy gedigte bevorder. Dit problematiseer die hegemoniese, koloniale narratiewe wat te kenne gee dat die swart ondergeskikte nie oor ’n geskiedenis, kultuur of beskawing voor die aankoms van die koloniale indringer beskik het nie. Ngara se hoofstrategie om hierdie aannames te bevraagteken, is om die florerende pre-koloniale kulture van die Shona mense voor te hou. Aan die een kant word hul geskiedenis en kulturele simbole beklemtoon en aan die ander kant die kunselemente van hul mondelinge kultuur. Hierdie artikel redeneer dat die inkorporering van oratuur in Ngara se geskrewe narratiewe van verset, die hegemoniese definisies van geskrewe digkuns ontwrig en ondermyn, alhoewel dit sy nasionalistiese visie in kulturele ruimtes anker, waarmee die swart ondergeskikte moontlik kan identifiseer.https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1323Emmanuel Ngaraoral traditionsNational CultureGreat Zimbabwelegitimacy
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author Rangarirai A. Musvoto
spellingShingle Rangarirai A. Musvoto
’n Visioen van die toekomstige nasie: ’n Kritiese waardering van Emmanuel Ngara se nasionalistiese visie in <i>Songs from the Temple</i>
Literator
Emmanuel Ngara
oral traditions
National Culture
Great Zimbabwe
legitimacy
author_facet Rangarirai A. Musvoto
author_sort Rangarirai A. Musvoto
title ’n Visioen van die toekomstige nasie: ’n Kritiese waardering van Emmanuel Ngara se nasionalistiese visie in <i>Songs from the Temple</i>
title_short ’n Visioen van die toekomstige nasie: ’n Kritiese waardering van Emmanuel Ngara se nasionalistiese visie in <i>Songs from the Temple</i>
title_full ’n Visioen van die toekomstige nasie: ’n Kritiese waardering van Emmanuel Ngara se nasionalistiese visie in <i>Songs from the Temple</i>
title_fullStr ’n Visioen van die toekomstige nasie: ’n Kritiese waardering van Emmanuel Ngara se nasionalistiese visie in <i>Songs from the Temple</i>
title_full_unstemmed ’n Visioen van die toekomstige nasie: ’n Kritiese waardering van Emmanuel Ngara se nasionalistiese visie in <i>Songs from the Temple</i>
title_sort ’n visioen van die toekomstige nasie: ’n kritiese waardering van emmanuel ngara se nasionalistiese visie in <i>songs from the temple</i>
publisher AOSIS
series Literator
issn 0258-2279
2219-8237
publishDate 2017-06-01
description Hierdie artikel analiseer Emmanuel Ngara se digbundel Songs from the Temple. Die argument word gevoer dat Ngara ’n anti-koloniale, nasionalistiese diskoers in sy gedigte bevorder. Dit problematiseer die hegemoniese, koloniale narratiewe wat te kenne gee dat die swart ondergeskikte nie oor ’n geskiedenis, kultuur of beskawing voor die aankoms van die koloniale indringer beskik het nie. Ngara se hoofstrategie om hierdie aannames te bevraagteken, is om die florerende pre-koloniale kulture van die Shona mense voor te hou. Aan die een kant word hul geskiedenis en kulturele simbole beklemtoon en aan die ander kant die kunselemente van hul mondelinge kultuur. Hierdie artikel redeneer dat die inkorporering van oratuur in Ngara se geskrewe narratiewe van verset, die hegemoniese definisies van geskrewe digkuns ontwrig en ondermyn, alhoewel dit sy nasionalistiese visie in kulturele ruimtes anker, waarmee die swart ondergeskikte moontlik kan identifiseer.
topic Emmanuel Ngara
oral traditions
National Culture
Great Zimbabwe
legitimacy
url https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1323
work_keys_str_mv AT rangariraiamusvoto nvisioenvandietoekomstigenasienkritiesewaarderingvanemmanuelngarasenasionalistiesevisieinisongsfromthetemplei
_version_ 1725677210456555520