Editorial Reviews

Die redaksie is weereens bevoorreg om artikels in hierdie laaste uitgawe van 2011 aan te bied. Soos gewoonlik is die artikels vanuit verskillende tradisies en teologiese dissiplines. Die eerste artikel, geskryf deur H.J.C Pieterse, vorm deel van die projek “Metateore- tiese vertrekpunte in die...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Editorial Office
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2011-07-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/199
id doaj-e12919228a7a4126b69533bb1509b3db
record_format Article
spelling doaj-e12919228a7a4126b69533bb1509b3db2020-11-24T22:48:18ZafrAOSISIn die Skriflig1018-64412305-08532011-07-0145410.4102/ids.v45i4.19996Editorial ReviewsEditorial OfficeDie redaksie is weereens bevoorreg om artikels in hierdie laaste uitgawe van 2011 aan te bied. Soos gewoonlik is die artikels vanuit verskillende tradisies en teologiese dissiplines. Die eerste artikel, geskryf deur H.J.C Pieterse, vorm deel van die projek “Metateore- tiese vertrekpunte in die Praktiese Teologie”. Binne die teologiese raamwerk van die projek, naamlik dat ons die werklikheid sien as God wat daarin werksaam is en ook die interpretasie van die praksis vanuit ons teologiese invalshoek benader, handel hierdie artikel oor ’n benadering tot die interpretasie van die praksis, wat deur die ou- teur as ’n hermeneutiese moment gesien word. Tans bestaan daar onder andere die empiriese, hermeneutiese, bevrydingsteologiese en narratiewe benaderings tot die Praktiese Teologie. Die outeur het gekies om vanuit reformatories-teologiese perspektief die herme- neutiese benadering tot die vak te bespreek. Die wetenskapsfiloso- fiese teorieë oor die hermeneutiek, en die hermeneutiese benade- rings tot die Praktiese Teologie van Browning, Dingemans, Heitink en Osmer word bespreek. Die gevolgtrekking is dat praktiese teoloë vanuit ’n reformatoriese perspektief krities by Osmer se benadering kan aansluit. Die artikel is aktueel en lewer ’n goeie bydrae tot die metateorie van die Praktiese Teologie.https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/199
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author Editorial Office
spellingShingle Editorial Office
Editorial Reviews
In die Skriflig
author_facet Editorial Office
author_sort Editorial Office
title Editorial Reviews
title_short Editorial Reviews
title_full Editorial Reviews
title_fullStr Editorial Reviews
title_full_unstemmed Editorial Reviews
title_sort editorial reviews
publisher AOSIS
series In die Skriflig
issn 1018-6441
2305-0853
publishDate 2011-07-01
description Die redaksie is weereens bevoorreg om artikels in hierdie laaste uitgawe van 2011 aan te bied. Soos gewoonlik is die artikels vanuit verskillende tradisies en teologiese dissiplines. Die eerste artikel, geskryf deur H.J.C Pieterse, vorm deel van die projek “Metateore- tiese vertrekpunte in die Praktiese Teologie”. Binne die teologiese raamwerk van die projek, naamlik dat ons die werklikheid sien as God wat daarin werksaam is en ook die interpretasie van die praksis vanuit ons teologiese invalshoek benader, handel hierdie artikel oor ’n benadering tot die interpretasie van die praksis, wat deur die ou- teur as ’n hermeneutiese moment gesien word. Tans bestaan daar onder andere die empiriese, hermeneutiese, bevrydingsteologiese en narratiewe benaderings tot die Praktiese Teologie. Die outeur het gekies om vanuit reformatories-teologiese perspektief die herme- neutiese benadering tot die vak te bespreek. Die wetenskapsfiloso- fiese teorieë oor die hermeneutiek, en die hermeneutiese benade- rings tot die Praktiese Teologie van Browning, Dingemans, Heitink en Osmer word bespreek. Die gevolgtrekking is dat praktiese teoloë vanuit ’n reformatoriese perspektief krities by Osmer se benadering kan aansluit. Die artikel is aktueel en lewer ’n goeie bydrae tot die metateorie van die Praktiese Teologie.
url https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/199
work_keys_str_mv AT editorialoffice editorialreviews
_version_ 1725678701513801728