Eugene de Kock: Sluipmoordenaar van die staat/Anemari Jansen

Die naam Eugene de Kock lei tot sterk emosies in gesprekke met Suid-Afrikaners: Vir vele was hy die vergestalting van die boosheid van apartheid en iemand wat nooit weer vryheid buite die tronk mag smaak nie. Vir ander, was sy tronkstraf die onregverdige gevolg van die nodigheid om 'n sondebok...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Charles Villet
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Tydskrif vir Letterkunde Association 2016-04-01
Series:Tydskrif vir Letterkunde
Online Access:https://journals.assaf.org.za/index.php/tvl/article/view/1199
Description
Summary:Die naam Eugene de Kock lei tot sterk emosies in gesprekke met Suid-Afrikaners: Vir vele was hy die vergestalting van die boosheid van apartheid en iemand wat nooit weer vryheid buite die tronk mag smaak nie. Vir ander, was sy tronkstraf die onregverdige gevolg van die nodigheid om 'n sondebok te vind vir die vergrype van die apartheidsregering (226). Die debat oor De Kock se skuld al dan nie fokus op die feit dat hy as 'n gewone misdadiger vervolg is, al was die meeste van sy dade polities gemotiveerd binne 'n sisteem waarin bevrydingsbewegings gekriminaliseer is (234). Hoe dit ook al sy, hy is 'n figuur wat niemand koud laat nie en Anemari Jansen se aangrypende biografie is goed bewus hiervan.
ISSN:0041-476X
2309-9070