Die plek van die vakdidaktiek by onderwysersopleiding

Vakdidaktiek worstel al bale jare lank om ’n regmatige pick in die son te kry. Dat die belang van vakdidaktieke die afgelope dekade deur sommige instansies ingesien is, kan seker aan die stigting van afsonderlike departemente vir vakdidaktieke binne die fakulteite van Opvoedkunde aan sommige univer...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: M. C.A. Seyffert
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1982-05-01
Series:Literator
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/986
Description
Summary:Vakdidaktiek worstel al bale jare lank om ’n regmatige pick in die son te kry. Dat die belang van vakdidaktieke die afgelope dekade deur sommige instansies ingesien is, kan seker aan die stigting van afsonderlike departemente vir vakdidaktieke binne die fakulteite van Opvoedkunde aan sommige universiteite toegeskryl word, ’n Onlangse vakdidaktieksimposium deur die Departement Didaktiek en Vergelykende Opvoedkunde van UNISA wat denr vakdidaklici vanoor die hele land en buurstate bygewoon is, het die miskende deelwelenskap van die Opvoedkunde permanent op die kaart geplaas, Waarom dan die nuwe belangstelling in die vakdidaktieke?
ISSN:0258-2279
2219-8237