’n Eeu van Gereformeerde jeugbeweging (1888–1988): ’n Histories-evaluerende verkenning
Vir ’n eeu (1888–1988) het daar ’n groeiende en florerende Gereformeerde jeugbeweging, die Jongeliedeverenigings op Gereformeerde grondslag (afgekort as JV), in Suid-Afrika bestaan. Hierdie min of meer onafhanklike beweging het ’n belangrike rol gespeel om by jongmense ’n Christelike lewensvisie tui...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
2015-08-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1956 |