Koherensie in die argumentatiewe skryfwerk van eerstejaarstudente : 'n teksgebaseerde ondersoek / Zanétte Meintjes

Die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel maak in die primêre en sekondêre taalkurrikulums voorsiening vir die ontwikkeling en vaslegging van verskillende skryfvaardighede. Ten spyte hiervan blyk dit dat talle eerstejaarstudente met toetrede tot universiteit, nie oor die nodige vaardigheid beskik om tekst...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Meintjes, Zanétte
Language:other
Published: 2015
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10394/15415