Potensiële vrywilligers se persepsie van die foto's op Médecins sans Frontières se webtuiste / Judette Olivier
Nuwe kommunikasie- en inligtingstegnologie vorm ’n individu se persepsies en hoe hulle ’n spesifieke organisasie sien. MSF Suid-Afrika se webtuiste (met spesifieke verwysing na die foto’s wat gebruik word op die webtuiste) is een van die kommunikasie- en inligtingstegnologieë wat ’n invloed sal hê o...
Main Author: | |
---|---|
Language: | other |
Published: |
2015
|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/10394/15488 |