'n Ondersoek na die veranderlike rol van die opvoedkundige tolk / Herculene Kotzé

Die rol wat die tolk vervul, is sentraal tot die sukses van die kommunikasie waarby sprekers van verskillende tale betrokke is. Professionele liggame en instellings vereis van ʼn tolk om tydens enige tolkgeleentheid aan etiese kodes en praktykstandaarde te voldoen. Hierdie etiese kodes en praktykstan...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Kotzé, Herculene
Published: North-West University 2013
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10394/8004
id ndltd-NWUBOLOKA1-oai-dspace.nwu.ac.za-10394-8004
record_format oai_dc
spelling ndltd-NWUBOLOKA1-oai-dspace.nwu.ac.za-10394-80042014-04-16T03:57:07Z'n Ondersoek na die veranderlike rol van die opvoedkundige tolk / Herculene KotzéKotzé, HerculeneVertalingTolkingTeksredigeringTolkmodusse en -funksiesSimultaantolkingVertaalkundeTaalpraktisynGemeenskapstolkingRolvervulling/rolverdelingMediëring/fasiliteringTranslation studiesLanguage practitionerTranslationInterpretingEditingInterpreting modesInterpreting functionsSimultaneous interpretingCommunity interpretingRole fulfilment/role divisionMediation/facilitationDie rol wat die tolk vervul, is sentraal tot die sukses van die kommunikasie waarby sprekers van verskillende tale betrokke is. Professionele liggame en instellings vereis van ʼn tolk om tydens enige tolkgeleentheid aan etiese kodes en praktykstandaarde te voldoen. Hierdie etiese kodes en praktykstandaarde is rigtinggewend in dié opsig dat dit in ʼn mate voorskryf hoe die tolk sy rol moet benader en vervul. Wat egter opgesluit is in dergelike voorskrifte is die voortdurende ondersteuning van die sogenaamde ‘kanaal’-rol, waarin die tolk as onsigbare ‘masjien’ gesien word. Die uitdaging wat dus aan die tolk gestel word, is om binne sy moontlike unieke omgewing slegs volgens die voorskriftelike kanaal-rolbeskrywing te funksioneer. Wat in die literatuur oor die onderwerp bevind is, is dat die verwagtinge wat deur so ʼn voorskriftelike rolbeskrywing aan die tolk gestel word, nie noodwendig haalbaar is in die praktyk nie. In die lig hiervan bring hierdie studie die rol van die opvoedkundige tolk op die voorgrond. Gemeenskapstolking in die breë verwys na tolking wat alle sosiaal-geörienteerde tolking saamvat, insluitend tolking wat verband hou met opvoeding of opleiding. Hierdie studie ondersoek gemeenskapstolktipes om vas te stel wat die ooreenkomste en verskille tussen die onderskeie tipes gemeenskapstolking is, en bevind dat opvoedkundige tolking uniek van aard is en dus ʼn unieke benadering noodsaak. Dit sluit aan by Mullamaa (2006:25) se siening dat ʼn sosiale ommekeer in tolknavorsing plaasgevind het en dat daar tans ʼn groter bewustheid van die kompleksiteit van tolking gekweek word. Toury (1995:53) en Pym (2010) ondersteun hierdie siening en voer aan dat die taalpraktisyn homself as deel van die sosiale omstandighede van die kommunikasiegeleentheid moet kan handhaaf. Op ʼn teoretiese vlak is Toury (1995:55) se normkonsep ingespan omdat dit kontekssensitief is en die inherente sosiale dinamika waarbinne vertaal- en tolkpraktyke gevestig word, verreken. Geskoei op die teoretiese normmodelle van Toury (1995:55) en Shlesinger (1999:65-77), wat ʼn meganisme daarstel waardeur normatiewe gedrag en rolgedrag gemeet kan word, asook Niska (2002:137-138) se teoretiese tolkrolmodel wat aanvoer dat die gemeenskapstolk homself in ʼn piramiede van betrokkenheid bevind, is bestaande en nuutingesamelde data geanaliseer om vas te stel presies wat die dinamiek is wat verreken behoort te word in die omskrywing van die rol wat opvoedkundige tolk vervul.Daar is bevind dat ʼn definisie van die rol van die opvoedkundige tolk gevind kan word tussen dit wat van die opvoedkundige tolk verwag word en dit wat in die werklikheid geskied. Die studie het bewys dat die rol van die opvoedkundige tolk inderdaad veranderlik is, en dat die wending na ʼn meer sosiaal-dinamiese rolmodel vir tolking ook by die rolvervullingsmodel vir opvoedkundige tolking inpas. Die teorie wat geponeer word, is dat die opvoedkundige tolk homself deurgaans op ʼn dinamiese kontinuum van beweeglikheid bevind waarbinne hy verskeie rolle vervul na gelang die spesifieke behoeftes van die tolkgeleentheid. Aanbevelings word gemaak vir die implementering van ʼn model vir opvoedkundige tolkrolvervulling in Suid-Afrika, asook vir verdere navorsingsmoontlikhede ten opsigte van die tolkrolgesprek.Thesis (PhD (Linguistics and Literary Theory))--North-West University, Potchefstroom Campus, 2012North-West University2013-01-30T13:36:15Z2013-01-30T13:36:15Z2012Thesishttp://hdl.handle.net/10394/8004
collection NDLTD
sources NDLTD
topic Vertaling
Tolking
Teksredigering
Tolkmodusse en -funksies
Simultaantolking
Vertaalkunde
Taalpraktisyn
Gemeenskapstolking
Rolvervulling/rolverdeling
Mediëring/fasilitering
Translation studies
Language practitioner
Translation
Interpreting
Editing
Interpreting modes
Interpreting functions
Simultaneous interpreting
Community interpreting
Role fulfilment/role division
Mediation/facilitation
spellingShingle Vertaling
Tolking
Teksredigering
Tolkmodusse en -funksies
Simultaantolking
Vertaalkunde
Taalpraktisyn
Gemeenskapstolking
Rolvervulling/rolverdeling
Mediëring/fasilitering
Translation studies
Language practitioner
Translation
Interpreting
Editing
Interpreting modes
Interpreting functions
Simultaneous interpreting
Community interpreting
Role fulfilment/role division
Mediation/facilitation
Kotzé, Herculene
'n Ondersoek na die veranderlike rol van die opvoedkundige tolk / Herculene Kotzé
description Die rol wat die tolk vervul, is sentraal tot die sukses van die kommunikasie waarby sprekers van verskillende tale betrokke is. Professionele liggame en instellings vereis van ʼn tolk om tydens enige tolkgeleentheid aan etiese kodes en praktykstandaarde te voldoen. Hierdie etiese kodes en praktykstandaarde is rigtinggewend in dié opsig dat dit in ʼn mate voorskryf hoe die tolk sy rol moet benader en vervul. Wat egter opgesluit is in dergelike voorskrifte is die voortdurende ondersteuning van die sogenaamde ‘kanaal’-rol, waarin die tolk as onsigbare ‘masjien’ gesien word. Die uitdaging wat dus aan die tolk gestel word, is om binne sy moontlike unieke omgewing slegs volgens die voorskriftelike kanaal-rolbeskrywing te funksioneer. Wat in die literatuur oor die onderwerp bevind is, is dat die verwagtinge wat deur so ʼn voorskriftelike rolbeskrywing aan die tolk gestel word, nie noodwendig haalbaar is in die praktyk nie. In die lig hiervan bring hierdie studie die rol van die opvoedkundige tolk op die voorgrond. Gemeenskapstolking in die breë verwys na tolking wat alle sosiaal-geörienteerde tolking saamvat, insluitend tolking wat verband hou met opvoeding of opleiding. Hierdie studie ondersoek gemeenskapstolktipes om vas te stel wat die ooreenkomste en verskille tussen die onderskeie tipes gemeenskapstolking is, en bevind dat opvoedkundige tolking uniek van aard is en dus ʼn unieke benadering noodsaak. Dit sluit aan by Mullamaa (2006:25) se siening dat ʼn sosiale ommekeer in tolknavorsing plaasgevind het en dat daar tans ʼn groter bewustheid van die kompleksiteit van tolking gekweek word. Toury (1995:53) en Pym (2010) ondersteun hierdie siening en voer aan dat die taalpraktisyn homself as deel van die sosiale omstandighede van die kommunikasiegeleentheid moet kan handhaaf. Op ʼn teoretiese vlak is Toury (1995:55) se normkonsep ingespan omdat dit kontekssensitief is en die inherente sosiale dinamika waarbinne vertaal- en tolkpraktyke gevestig word, verreken. Geskoei op die teoretiese normmodelle van Toury (1995:55) en Shlesinger (1999:65-77), wat ʼn meganisme daarstel waardeur normatiewe gedrag en rolgedrag gemeet kan word, asook Niska (2002:137-138) se teoretiese tolkrolmodel wat aanvoer dat die gemeenskapstolk homself in ʼn piramiede van betrokkenheid bevind, is bestaande en nuutingesamelde data geanaliseer om vas te stel presies wat die dinamiek is wat verreken behoort te word in die omskrywing van die rol wat opvoedkundige tolk vervul.Daar is bevind dat ʼn definisie van die rol van die opvoedkundige tolk gevind kan word tussen dit wat van die opvoedkundige tolk verwag word en dit wat in die werklikheid geskied. Die studie het bewys dat die rol van die opvoedkundige tolk inderdaad veranderlik is, en dat die wending na ʼn meer sosiaal-dinamiese rolmodel vir tolking ook by die rolvervullingsmodel vir opvoedkundige tolking inpas. Die teorie wat geponeer word, is dat die opvoedkundige tolk homself deurgaans op ʼn dinamiese kontinuum van beweeglikheid bevind waarbinne hy verskeie rolle vervul na gelang die spesifieke behoeftes van die tolkgeleentheid. Aanbevelings word gemaak vir die implementering van ʼn model vir opvoedkundige tolkrolvervulling in Suid-Afrika, asook vir verdere navorsingsmoontlikhede ten opsigte van die tolkrolgesprek. === Thesis (PhD (Linguistics and Literary Theory))--North-West University, Potchefstroom Campus, 2012
author Kotzé, Herculene
author_facet Kotzé, Herculene
author_sort Kotzé, Herculene
title 'n Ondersoek na die veranderlike rol van die opvoedkundige tolk / Herculene Kotzé
title_short 'n Ondersoek na die veranderlike rol van die opvoedkundige tolk / Herculene Kotzé
title_full 'n Ondersoek na die veranderlike rol van die opvoedkundige tolk / Herculene Kotzé
title_fullStr 'n Ondersoek na die veranderlike rol van die opvoedkundige tolk / Herculene Kotzé
title_full_unstemmed 'n Ondersoek na die veranderlike rol van die opvoedkundige tolk / Herculene Kotzé
title_sort 'n ondersoek na die veranderlike rol van die opvoedkundige tolk / herculene kotzé
publisher North-West University
publishDate 2013
url http://hdl.handle.net/10394/8004
work_keys_str_mv AT kotzeherculene nondersoeknadieveranderlikerolvandieopvoedkundigetolkherculenekotze
_version_ 1716665364467679232