Service-learning and experiential learning as forms of experiential education : similarities and dissimilarities

Published Article === In 2003 is vier technikons genooi om deel te neem aan die "Community Higher Education Service Partnership" (CHESP) inisiatief van die "Joint Education Trust" (JET). Die doel is om diens-leer modules oor verskeie dissiplines heen te ontwikkel en op die wyse t...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Snyman, Andries
Other Authors: Central University of Technology, Free State, Bloemfontein
Format: Others
Language:en_US
Published: Journal for New Generation Sciences, Vol 3, Issue 1: Central University of Technology, Free State, Bloemfontein 2015
Online Access:http://hdl.handle.net/11462/473
Description
Summary:Published Article === In 2003 is vier technikons genooi om deel te neem aan die "Community Higher Education Service Partnership" (CHESP) inisiatief van die "Joint Education Trust" (JET). Die doel is om diens-leer modules oor verskeie dissiplines heen te ontwikkel en op die wyse technikons meer effektief betrokke te kry by gemeenskapsontwikkeling en die kapasiteitsbou van gemeenskapsleiers, akademici en deelnemers uit die dienste sektor. Technikons neig om diens-leer te identifiseer met hulle praktyk van ervaringsleer. Die doel van die artikel is om die neiging aan te spreek deur te wys op die ooreenkomste en verskille tussen die twee vorme van leer, en wel op basis van Andrew Furco (1996) se analise van ervaringsonderwys. Hoewel daar sekere ooreenkomste tussen diens-leer en ervaringsleer bestaan, plaas die verskille hulle op twee onderskeie punte van Furco se kontinuum vir ervaringsonderwys. Met die oog op die suksesvolle implementering van diens-leer deur technikons is dit noodsaaklik dat akademici en rolspelers uit die gemeenskap hierdie ooreenkomste en verskille verstaan.