Verhoudingsbestuur met bestuurders van die landswye takke van SEESA : 'n gevallestudie / Tersia Landsberg

Strategiese korporatiewe kommunikasie en sterk verhoudings met werknemers kan in die vorm van hoë werknemerbetrokkenheid bydra tot organisatoriese prestasie en uitnemendheid omdat dit organisasies help om organisatoriese doelwitte te bereik. Dit word bereik deur verhoudingsbestuur met strategiese be...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Landsberg, Tersia
Language:other
Published: 2015
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10394/15355
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-nwu-oai-dspace.nwu.ac.za-10394-15355
record_format oai_dc
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-nwu-oai-dspace.nwu.ac.za-10394-153552016-03-16T03:59:25ZVerhoudingsbestuur met bestuurders van die landswye takke van SEESA : 'n gevallestudie / Tersia LandsbergLandsberg, TersiaInterne kommunikasieInterne belangegroepeWerknemersVerhoudingsbestuurKorporatiewe kommunikasieStrategiese kommunikasiebestuurLandswye takkeSEESAStrategiese korporatiewe kommunikasie en sterk verhoudings met werknemers kan in die vorm van hoë werknemerbetrokkenheid bydra tot organisatoriese prestasie en uitnemendheid omdat dit organisasies help om organisatoriese doelwitte te bereik. Dit word bereik deur verhoudingsbestuur met strategiese belangegroepe in organisasies met ʼn simmetriese wêreldbeskouing en tweerigtingkommunikasiemodel, in die korporatiewe kommunikasiepraktisyn se rol as strategis. Sterk verhoudings met belangegroepe word gekenmerk deur vertroue, wederkerige beheer, verhoudingsbevrediging en toewyding. Binne die konteks van organisasies wat geografies wyd verspreid is, speel die bestuur van organisatoriese kultuur en sentralisering/desentralisering ʼn rol in die mate waartoe hoë werknemerbetrokkenheid gevestig kan word en uiteindelik kan bydra tot organisatoriese uitnemendheid. Om hierdie onderwerp te ondersoek in die nasionale organisasie SEESA, is daar semigestruktureerde onderhoude gevoer met sleutelrolspelers in SEESA se kommunikasiebestuur en ʼn kwalitatiewe inhoudsanalise gedoen van SEESA hoofkantoor se kommunikasie aktiwiteite. Self-toegediende vraelyste is gebruik om bestuurders van landswye SEESA se takke se persepsies oor verhoudingsbestuur vanaf die hoofkantoor te bepaal. Hierdie studie het bevind dat die SEESA hoofkantoor daarin slaag om sterk verhoudings te vestig met bestuurders van landswye takke en dat verhoudingsboustrategieë manifesteer op ʼn informele wyse. Die uitkomste van sterk verhoudings is tot ʼn meerdere mate teenwoordig in hierdie verhoudings, maar by gebrek aan ʼn formele kommunikasiestrategie kan die korporatiewe kommunikasiefunksie nie optimaal bydra tot organisatoriese uitnemendheid nie. Organisatoriese kultuur speel egter ʼn rol om tweerigtingkommunikasie te fasiliteer wanneer daar geen formele verhoudingsboustrategieë implementeer word nie.MA (Communication Studies), North-West University, Potchefstroom Campus, 20152015-11-27T09:31:15Z2015-11-27T09:31:15Z2014Thesishttp://hdl.handle.net/10394/15355other
collection NDLTD
language other
sources NDLTD
topic Interne kommunikasie
Interne belangegroepe
Werknemers
Verhoudingsbestuur
Korporatiewe kommunikasie
Strategiese kommunikasiebestuur
Landswye takke
SEESA
spellingShingle Interne kommunikasie
Interne belangegroepe
Werknemers
Verhoudingsbestuur
Korporatiewe kommunikasie
Strategiese kommunikasiebestuur
Landswye takke
SEESA
Landsberg, Tersia
Verhoudingsbestuur met bestuurders van die landswye takke van SEESA : 'n gevallestudie / Tersia Landsberg
description Strategiese korporatiewe kommunikasie en sterk verhoudings met werknemers kan in die vorm van hoë werknemerbetrokkenheid bydra tot organisatoriese prestasie en uitnemendheid omdat dit organisasies help om organisatoriese doelwitte te bereik. Dit word bereik deur verhoudingsbestuur met strategiese belangegroepe in organisasies met ʼn simmetriese wêreldbeskouing en tweerigtingkommunikasiemodel, in die korporatiewe kommunikasiepraktisyn se rol as strategis. Sterk verhoudings met belangegroepe word gekenmerk deur vertroue, wederkerige beheer, verhoudingsbevrediging en toewyding. Binne die konteks van organisasies wat geografies wyd verspreid is, speel die bestuur van organisatoriese kultuur en sentralisering/desentralisering ʼn rol in die mate waartoe hoë werknemerbetrokkenheid gevestig kan word en uiteindelik kan bydra tot organisatoriese uitnemendheid. Om hierdie onderwerp te ondersoek in die nasionale organisasie SEESA, is daar semigestruktureerde onderhoude gevoer met sleutelrolspelers in SEESA se kommunikasiebestuur en ʼn kwalitatiewe inhoudsanalise gedoen van SEESA hoofkantoor se kommunikasie aktiwiteite. Self-toegediende vraelyste is gebruik om bestuurders van landswye SEESA se takke se persepsies oor verhoudingsbestuur vanaf die hoofkantoor te bepaal. Hierdie studie het bevind dat die SEESA hoofkantoor daarin slaag om sterk verhoudings te vestig met bestuurders van landswye takke en dat verhoudingsboustrategieë manifesteer op ʼn informele wyse. Die uitkomste van sterk verhoudings is tot ʼn meerdere mate teenwoordig in hierdie verhoudings, maar by gebrek aan ʼn formele kommunikasiestrategie kan die korporatiewe kommunikasiefunksie nie optimaal bydra tot organisatoriese uitnemendheid nie. Organisatoriese kultuur speel egter ʼn rol om tweerigtingkommunikasie te fasiliteer wanneer daar geen formele verhoudingsboustrategieë implementeer word nie. === MA (Communication Studies), North-West University, Potchefstroom Campus, 2015
author Landsberg, Tersia
author_facet Landsberg, Tersia
author_sort Landsberg, Tersia
title Verhoudingsbestuur met bestuurders van die landswye takke van SEESA : 'n gevallestudie / Tersia Landsberg
title_short Verhoudingsbestuur met bestuurders van die landswye takke van SEESA : 'n gevallestudie / Tersia Landsberg
title_full Verhoudingsbestuur met bestuurders van die landswye takke van SEESA : 'n gevallestudie / Tersia Landsberg
title_fullStr Verhoudingsbestuur met bestuurders van die landswye takke van SEESA : 'n gevallestudie / Tersia Landsberg
title_full_unstemmed Verhoudingsbestuur met bestuurders van die landswye takke van SEESA : 'n gevallestudie / Tersia Landsberg
title_sort verhoudingsbestuur met bestuurders van die landswye takke van seesa : 'n gevallestudie / tersia landsberg
publishDate 2015
url http://hdl.handle.net/10394/15355
work_keys_str_mv AT landsbergtersia verhoudingsbestuurmetbestuurdersvandielandswyetakkevanseesangevallestudietersialandsberg
_version_ 1718205049196249088