Die invloed van koöperatiewe leer as onderrigstrategie op die houding van Graad 8-wiskundeleerders teenoor probleemoplossing en op hul prestasie in wiskunde / Sarita van der Lith

Die navorsing is onderneem om die invloed van koöperatiewe leer as „n onderrigstrategie op Graad 8 wiskundeleerders se houding teenoor probleemoplossing en hul prestasie in wiskunde te bepaal. Die doelstellings van die empiriese ondersoek was: - om die houding van Graad 8 leerders teenoor wiskunde e...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Van der Lith, Sarita
Language:other
Published: 2015
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10394/15630
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-nwu-oai-dspace.nwu.ac.za-10394-15630
record_format oai_dc
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-nwu-oai-dspace.nwu.ac.za-10394-156302016-03-16T03:59:26ZDie invloed van koöperatiewe leer as onderrigstrategie op die houding van Graad 8-wiskundeleerders teenoor probleemoplossing en op hul prestasie in wiskunde / Sarita van der LithVan der Lith, SaritaSeniorfase wiskundeHouding teenoor wiskundeHouding teenoor probleemoplossingProbleemoplossing in wiskundeOnderrig en leer van wiskundeLeer en onderrig deur middel van probleemoplossingProbleemoplossingsmodelleOnderrigstrategieëKoöperatiewe leerPrestasie in wiskundeDie navorsing is onderneem om die invloed van koöperatiewe leer as „n onderrigstrategie op Graad 8 wiskundeleerders se houding teenoor probleemoplossing en hul prestasie in wiskunde te bepaal. Die doelstellings van die empiriese ondersoek was: - om die houding van Graad 8 leerders teenoor wiskunde en teenoor probleemoplossing in wiskunde te ondersoek; - om die invloed van koöperatiewe leer as onderrigstrategie op die houding van graad 8 wiskunde-leerders teenoor wiskunde en teenoor probleemoplossing in wiskunde te ondersoek; en - om die invloed van koöperatiewe leer as onderrigstrategie op die prestasie van Graad 8 leerders in wiskunde te ondersoek. Deur middel van „n literatuurstudie as onderrig-leerraamwerk, is die aard van skoolwiskunde; benaderings ten opsigte van die leer van skoolwiskunde, naamlik die behavioristiese-, die kognitiewe- en die konstruktiwistiese leerbenaderings; die rol van probleemoplossing in die onderrig en leer van skoolwiskunde; asook die houding van leerders teenoor wiskunde en teenoor probleemoplossing in wiskunde, bespreek. Na aanleiding van die gebruik van direkte- en indirekte onderrigstrategieë, is die volgende elemente van koöperatiewe leer (indirekte onderrigstrategie) beklemtoon: individuele verantwoordelikheid, interpersoonlike sosiale vaardighede, positiewe persoonlike interaksie, groepvordering en positiewe interafhanklikheid. Koöperatiewe leermetodes en die implementering van koöperatiewe leer in die wiskundeklaskamer is vervolgens bespreek, asook leerders se houding teenoor koöperatiewe leer. Vir die empiriese ondersoek is „n opeenvolgende verklarende gekombineerde navorsingsmetode-ontwerp gebruik, wat bestaan het uit die insameling en ontleding van kwantitatiewe- en kwalitatiewe data in opeenvolgende fases. „n Voor-eksperimentele evaluering (voortoets) is gedoen om die eksperimentele en kontrolegroepe te vergelyk ten opsigte van hul houding teenoor wiskunde en teenoor probleemoplossing in wiskunde deur die gebruik van „n aangepaste houdingsvraelys (ATMI), asook ten opsigte van leerders se wiskundeprestasie. Die intervensie (koöperatiewe leer as onderrigstrategie) is vervolgens vir „n tydperk van sestien weke op die eksperimentele groep toegepas. Die aangepaste houdingsvraelys (ATMI) is ook tydens „n na-eksperimentele evaluering (natoets) vir beide (kontrole- en eksperimentele) groepe gebruik, asook vir die vergelyking van genoemde groepe se wiskundeprestasie. Die kwalitatiewe ondersoek is uitgevoer deur individuele gestruktureerde taakgebaseerde onderhoude met geselekteerde deelnemers van die eksperimentele groep te voer. Inligting oor leerders se houding en ervaring ten opsigte van probleemoplossing in wiskunde, hul houding teenoor koöperatiewe leer, asook hul probleemoplossingsvaardighede, is met behulp van die onderhoude bekom. Uit die resultate van die empiriese navorsing is bevind dat koöperatiewe leer as onderrigstrategie geen beduidende invloed op Graad 8 leerders se houding teenoor wiskunde en teenoor probleemoplossing in wiskunde gehad het nie. Die gebruik van koöperatiewe leer as onderrigstrategie daarenteen, het „n beduidende toename in Graad 8 leerders se prestasie in wiskunde tot gevolg gehad.MEd (Mathematics Education), North-West University, Potchefstroom Campus, 20152015-12-11T07:00:06Z2015-12-11T07:00:06Z2014Thesishttp://hdl.handle.net/10394/15630other
collection NDLTD
language other
sources NDLTD
topic Seniorfase wiskunde
Houding teenoor wiskunde
Houding teenoor probleemoplossing
Probleemoplossing in wiskunde
Onderrig en leer van wiskunde
Leer en onderrig deur middel van probleemoplossing
Probleemoplossingsmodelle
Onderrigstrategieë
Koöperatiewe leer
Prestasie in wiskunde
spellingShingle Seniorfase wiskunde
Houding teenoor wiskunde
Houding teenoor probleemoplossing
Probleemoplossing in wiskunde
Onderrig en leer van wiskunde
Leer en onderrig deur middel van probleemoplossing
Probleemoplossingsmodelle
Onderrigstrategieë
Koöperatiewe leer
Prestasie in wiskunde
Van der Lith, Sarita
Die invloed van koöperatiewe leer as onderrigstrategie op die houding van Graad 8-wiskundeleerders teenoor probleemoplossing en op hul prestasie in wiskunde / Sarita van der Lith
description Die navorsing is onderneem om die invloed van koöperatiewe leer as „n onderrigstrategie op Graad 8 wiskundeleerders se houding teenoor probleemoplossing en hul prestasie in wiskunde te bepaal. Die doelstellings van die empiriese ondersoek was: - om die houding van Graad 8 leerders teenoor wiskunde en teenoor probleemoplossing in wiskunde te ondersoek; - om die invloed van koöperatiewe leer as onderrigstrategie op die houding van graad 8 wiskunde-leerders teenoor wiskunde en teenoor probleemoplossing in wiskunde te ondersoek; en - om die invloed van koöperatiewe leer as onderrigstrategie op die prestasie van Graad 8 leerders in wiskunde te ondersoek. Deur middel van „n literatuurstudie as onderrig-leerraamwerk, is die aard van skoolwiskunde; benaderings ten opsigte van die leer van skoolwiskunde, naamlik die behavioristiese-, die kognitiewe- en die konstruktiwistiese leerbenaderings; die rol van probleemoplossing in die onderrig en leer van skoolwiskunde; asook die houding van leerders teenoor wiskunde en teenoor probleemoplossing in wiskunde, bespreek. Na aanleiding van die gebruik van direkte- en indirekte onderrigstrategieë, is die volgende elemente van koöperatiewe leer (indirekte onderrigstrategie) beklemtoon: individuele verantwoordelikheid, interpersoonlike sosiale vaardighede, positiewe persoonlike interaksie, groepvordering en positiewe interafhanklikheid. Koöperatiewe leermetodes en die implementering van koöperatiewe leer in die wiskundeklaskamer is vervolgens bespreek, asook leerders se houding teenoor koöperatiewe leer. Vir die empiriese ondersoek is „n opeenvolgende verklarende gekombineerde navorsingsmetode-ontwerp gebruik, wat bestaan het uit die insameling en ontleding van kwantitatiewe- en kwalitatiewe data in opeenvolgende fases. „n Voor-eksperimentele evaluering (voortoets) is gedoen om die eksperimentele en kontrolegroepe te vergelyk ten opsigte van hul houding teenoor wiskunde en teenoor probleemoplossing in wiskunde deur die gebruik van „n aangepaste houdingsvraelys (ATMI), asook ten opsigte van leerders se wiskundeprestasie. Die intervensie (koöperatiewe leer as onderrigstrategie) is vervolgens vir „n tydperk van sestien weke op die eksperimentele groep toegepas. Die aangepaste houdingsvraelys (ATMI) is ook tydens „n na-eksperimentele evaluering (natoets) vir beide (kontrole- en eksperimentele) groepe gebruik, asook vir die vergelyking van genoemde groepe se wiskundeprestasie. Die kwalitatiewe ondersoek is uitgevoer deur individuele gestruktureerde taakgebaseerde onderhoude met geselekteerde deelnemers van die eksperimentele groep te voer. Inligting oor leerders se houding en ervaring ten opsigte van probleemoplossing in wiskunde, hul houding teenoor koöperatiewe leer, asook hul probleemoplossingsvaardighede, is met behulp van die onderhoude bekom. Uit die resultate van die empiriese navorsing is bevind dat koöperatiewe leer as onderrigstrategie geen beduidende invloed op Graad 8 leerders se houding teenoor wiskunde en teenoor probleemoplossing in wiskunde gehad het nie. Die gebruik van koöperatiewe leer as onderrigstrategie daarenteen, het „n beduidende toename in Graad 8 leerders se prestasie in wiskunde tot gevolg gehad. === MEd (Mathematics Education), North-West University, Potchefstroom Campus, 2015
author Van der Lith, Sarita
author_facet Van der Lith, Sarita
author_sort Van der Lith, Sarita
title Die invloed van koöperatiewe leer as onderrigstrategie op die houding van Graad 8-wiskundeleerders teenoor probleemoplossing en op hul prestasie in wiskunde / Sarita van der Lith
title_short Die invloed van koöperatiewe leer as onderrigstrategie op die houding van Graad 8-wiskundeleerders teenoor probleemoplossing en op hul prestasie in wiskunde / Sarita van der Lith
title_full Die invloed van koöperatiewe leer as onderrigstrategie op die houding van Graad 8-wiskundeleerders teenoor probleemoplossing en op hul prestasie in wiskunde / Sarita van der Lith
title_fullStr Die invloed van koöperatiewe leer as onderrigstrategie op die houding van Graad 8-wiskundeleerders teenoor probleemoplossing en op hul prestasie in wiskunde / Sarita van der Lith
title_full_unstemmed Die invloed van koöperatiewe leer as onderrigstrategie op die houding van Graad 8-wiskundeleerders teenoor probleemoplossing en op hul prestasie in wiskunde / Sarita van der Lith
title_sort die invloed van koöperatiewe leer as onderrigstrategie op die houding van graad 8-wiskundeleerders teenoor probleemoplossing en op hul prestasie in wiskunde / sarita van der lith
publishDate 2015
url http://hdl.handle.net/10394/15630
work_keys_str_mv AT vanderlithsarita dieinvloedvankooperatieweleerasonderrigstrategieopdiehoudingvangraad8wiskundeleerdersteenoorprobleemoplossingenophulprestasieinwiskundesaritavanderlith
_version_ 1718205126658752512