'n Interdissiplinêre benadering tot die klasmusiekonderwys in Suid-Afrika

In hierdie tesis word 'n nuwe benadering tot klasmusiekonderwys in die R.S.A. bespreek. Die navorsing vervat in die tesis is vanaf 1984 tot 1992 gedoen. In 'n sekere sin verklaar die aanvangsdatum van die navorsing die feit dat die projek veral gerig is op die blanke onderwyssituasie aange...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Hendrikse, Salóme
Format: Others
Language:English
Published: Rhodes University 1993
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10962/d1002305

Similar Items