Summary: | Thesis (MScIng)--University of Stellenbosch, 2004. === ENGLISH ABSTRACT: A rough road vibration stimulus was reconstructed on a shaker platform to assess
the dynamic comfort of seven seats by six human subjects. The virtual seat
method was combined with a paired comparison procedure to assess subjective
dynamic seat comfort. The psychometric method of constants, 1-up-1-down Levitt
procedure and a 2-up-1-down Levitt procedure were compared experimentally to
find the most accurate and efficient paired comparison scheme. A two-track
interleaved, 2-up-1-down Levitt procedure was used for the subjective dynamic
seat comfort assessment. SEAT value is an objective metric and has been widely
used to determine seat vibration isolation efficiency. There was an excellent
correlation (R2 = 0.97) between the subjective ratings and estimated SEAT values
on the seat top when the values are averaged over the six subjects. This study
suggests that the SEAT values, estimated from averaged seat top transmissibility
of six carefully selected subjects, could be used to select the best seat for a
specific road vibration input. === AFRIKAANSE OPSOMMING: Ses persone het deelgeneem aan ‘n eksperiment, om die dinamiese ritgemak van
sewe stoele te karakteriseer. ‘n Rowwe padvibrasie is vir die doel op ‘n
skudplatform geherkonstrueer. Subjektiewe ritgemak is bepaal deur die
virtuelestoel metode met ‘n gepaarde, vergelykingstoets te kombineer. Die
psigometriese metode van konstantes, die 1-op-1-af Levitt procedure en die 2-op-
1-af Levitt procedure is vergelyk om die mees effektiewe en akkurate
vergelykingstoets te vind. ‘n Tweebaan, vervlegde , 2-op-1-af Levitt prosedure het
die beste resultate gelewer en is gekies vir die subjektiewe evaluasie van
dinamiese ritgemak. SEAT-waarde is ‘n objektiewe maatstaf, wat gebruik word
om te bepaal hoe effektief ‘n stoel die insittende van voertuigvibrasie isoleer. Daar
was ‘n uitstekende korrelasie (R2 = 0.97) tussen subjektiewe dinamiese
ritgemakevaluesies en SEAT-waardes in die vertikale rigting op die stoelkussing
as die gemiddelde oor die ses persone bereken word. Uit die resultate van hierdie
studie blyk dit dat SEAT-waardes, wat bereken is vanaf die gemiddelde
sitplektransmissie van die ses persone, wat verteenwoordigend van die
teikenbevolking is, gebruik kan word om die beste stoel vir ‘n spesifieke
vibrasieinset te kies.
|