Die gebruik van 'n swaainet vir die monitering en diversiteitsbepaling van insekte op lusern in die Wes-Kaap

Thesis (MScAgric)--University of Stellenbosch, 2002. === ENGLISH ABSTRACT: Lucerne is the most important pasture and fodder crop in the winter rainfall area of South Africa. Various pests are known to cause damage to this crop. The use of the sweep net for monitoring pests is a cheap, easy and qu...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: De Villiers, M. (Marelize)
Other Authors: Geertsema, H.
Format: Others
Language:af_ZA
Published: Stellenbosch : Stellenbosch University 2012
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10019.1/52775
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-sun-oai-scholar.sun.ac.za-10019.1-52775
record_format oai_dc
collection NDLTD
language af_ZA
format Others
sources NDLTD
topic Alfalfa -- Diseases and pests -- Monitoring -- South Africa -- Western Cape
Insect pests -- Monitoring -- South Africa -- Western Cape
spellingShingle Alfalfa -- Diseases and pests -- Monitoring -- South Africa -- Western Cape
Insect pests -- Monitoring -- South Africa -- Western Cape
De Villiers, M. (Marelize)
Die gebruik van 'n swaainet vir die monitering en diversiteitsbepaling van insekte op lusern in die Wes-Kaap
description Thesis (MScAgric)--University of Stellenbosch, 2002. === ENGLISH ABSTRACT: Lucerne is the most important pasture and fodder crop in the winter rainfall area of South Africa. Various pests are known to cause damage to this crop. The use of the sweep net for monitoring pests is a cheap, easy and quick technique. If the sweep net is suitable for the lucerne pests in South Africa, potential pest status can be determined easily and quickly and the necessary precautionary measures taken to prevent crop losses. From a managerial point of view, it is also important to know the composition of the insect community in order to follow practices in which the number of beneficial insects can be increased and the injurious insects decreased. Therefore a study was done to quantify the use of the sweep net as a survey technique for monitoring pests on established lucerne stands. Insect diversity was also determined to obtain information on the insect families and guilds on lucerne. The redlegged earth mite, due to its importance as a pest, and the Anystis mite, important as a predator, were also included. The sweep net proved to be suitable for the sampling of the main lucerne pests. If a 29 cm diameter sweep net is swiped once per pace for six long paces, twelve systematically chosen sampling units are recommended for the lucerne earth flea and aphids. It is not necessary to differentiate amongst the three aphid species, or between the winged and unwinged aphids. Actual counts should be used instead of absence-presence data. Instead of counting all the insects in a sample, sub-samples can be taken. Operational characteristic curves can be used to determine the risk involved in the decision not to intervene, for example by spraying or grazing. Recommendations for monitoring and the accuracy of control decisions for the redlegged earth mite, Sitona weevil and lucerne butterfly can only be made after threshold values have been determined. The pea aphid, bluegreen aphid and lucerne earth flea showed peaks in their population levels during spring. Peak numbers of the spotted alfalfa aphid occurred during late summer and autumn. The Sitona weevil and lucerne butterfly numbers reached peak levels during late spring and early summer. For all pests population levels were dramatically reduced after grazing or cutting of the plantings. Therefore, these cultivation practices provided good control. The herbivores made up more than 85% of the insect community in lucerne. The largest herbivorous families, in terms of the number of individuals per family, were the Aphididae and Sminthuridae. These two families contain the main lucerne pests, the pea aphid, bluegreen aphid, spotted alfalfa aphid and the lucerne earth flea. The largest predatory family was the Anystidae, represented by the Anystis mite, the most important predator of the red legged earth mite and lucerne earth flea. Another well represented predatory family was the Coccinellidae, containing natural enemies of the aphids. The dryland plantings had a higher percentage of predators than the irrigated lucerne. The most important parasitaids were those in the superfamily Chalcidoidea and in the family Braconidae. The main detritivores were springtails in the suborder Arthropleona, insects in the families Mycetophilidae on irrigated lucerne, and Mycetophagidae on dryland lucerne. The most abundant visitors were in the families Chironomidae, Drosophilidae and Tephritidae. The dryland plantings had a lower percentage of visitors than the irrigated plantings. The number of insect families, as well as the number of individuals per family, was lower at the dryland plantings than at the irrigated plantings. The vast majority of insect families found on lucerne were collected during the one-year sampling period. A lower diversity was found where grazing was more severe, and there was a negative relationship between diversity and evenness. === AFRIKAANSE OPSOMMING: Lusern is die belangrikste wei- en voergewas 10 die winterreëngebied van Suid- Afrika. Hierdie gewas word deur 'n verskeidenheid plae aangeval. Die gebruik van die swaainet vir die monitering van plae is 'n goedkoop, maklike en vinnige tegniek. lndien die swaainet geskik is vir die betrokke plae in Suid-Afrika, kan potensiële plaagstatus van die plae dus maklik en vinnig bepaal word en die nodige voorsorgmaatreëls getref word om verliese te voorkom. Vanuit 'n bestuursoogpunt is dit ook belangrik om te weet wat die samestelling van die insekgemeenskap is sodat praktyke gevolg kan word waardeur die getal voordelige insekte verhoog en nadelige insekte verlaag word. Gevolglik is 'n studie uitgevoer om die gebruik van die swaainet te kwantifiseer as 'n monsternemingsmetode vir die monitering van plae op gevestigde lusernstande. Insekdiversiteit is ook bepaal ten einde inligting te bekom oor die insekfamilies en -gildes op lusern. Die lusernerdvlooi en swartsandmyt, vanweë hul belang as plae, en die Anystis-roofmyt, vanweë sy belang as predator, is ook ingesluit. Die swaainet blyk geskik te wees vir die monitering van die. vernaamste lusernplae. Wanneer 'n 29 cm deursnee swaainet vir ses lang treë een keer per tree geswaai word, word 12 sistematies gekose steekproefnemingseenhede vir die lusernerdvlooi en plantluise aanbeveel. Daar hoef nie onderskeid tussen die plantluisspesies en tussen gevleuelde en ongevleuelde plantluise getref te word nie. Daar moet gebruik gemaak word van werklike insektellings en nie van aanwesigheid-afwesigheid data nie. In plaas van om al die insekte in 'n monster te tel, kan submonsters geneem word. Operasionele karakteristieke kurwes kan gebruik word om die risiko verbonde aan die besluit om nie op te tree, deur byvoorbeeld te spuit of bewei nie, te bepaal. Vir die swartsandmyt, Sitona-snuitkewer en lusernskoenlapper moet drempelwaardes eers vasgestel word voordat aanbevelings vir monitering en die akkuraatheid van besluite rakende beheer, gegee kan word. Vir die ertjieluis, blougroenluis en lusernerdvlooi het die bevolkingsvlakke 'n piek in die lente bereik. Die gevlekte lusernluis se piekgetalle was hoofsaaklik in die laat somer en herfs. Die Sitona-snuitkewer en lusernskoenlapper het piekgetalle gehad in die laat lente en vroeë somer. Vir al die plae het bevolkingspieke drasties afgeneem nadat die aanplantings bewei of gesny is. Hierdie verbouingspraktyke blyk dus goeie beheer te verskaf. Die herbivore op lusern het meer as 85% van die insekgemeenskap beslaan. Die grootste herbivoorfamilies, in terme van aantal individue per familie, was die Aphididae en Sminthuridae. Hierdie twee families bevat die vernaamste lusernplae, naamlik die ertjieluis, blougroenluis, gevlekte lusernluis en lusernerdvlooi. Die grootste predatoriese familie was die Anystidae, wat verteenwoordig is deur die Anystis-roofmyt. 'n belangrike predator van die swartsandmyt en lusernerdvlooi. Nog 'n predatoriese familie wat goed verteenwoordig was, was die Coccinellidae, natuurlike vyande van plantluise. Die droëland aanplantings het 'n hoër persentasie predatore gehad as die besproeide lusern. Die belangrikste parasitoïede aanwesig was dié in die superfamilie Chalcidoidea en familie Braconidae. Die vernaamste detritivore was erdvlooie in die suborde Arthropleona, insekte in die families Mycetophilidae by besproeide lusern, en Mycetophagidae by droëland lusern. Die volopste besoekers was lede van die families Chironomidae, Drosophilidae en Tephritidae. Die droëland aanplantings het 'n laer persentasie besoekers gehad as die besproeide lusern. Die aantal insekfamilies, asook die aantal individue per familie, was laer by die droëland aanplantings as by die besproeide aanplantings. Die oorgrote meerderheid insekfamilies wat op lusern voorkom, is gedurende die een jaar opnameperiode waargeneem. 'n Laer insekdiversiteit is gevind waar beweiding strawwer was, en daar was 'n negatiewe verband tussen diversiteit en gelykmatigheid.
author2 Geertsema, H.
author_facet Geertsema, H.
De Villiers, M. (Marelize)
author De Villiers, M. (Marelize)
author_sort De Villiers, M. (Marelize)
title Die gebruik van 'n swaainet vir die monitering en diversiteitsbepaling van insekte op lusern in die Wes-Kaap
title_short Die gebruik van 'n swaainet vir die monitering en diversiteitsbepaling van insekte op lusern in die Wes-Kaap
title_full Die gebruik van 'n swaainet vir die monitering en diversiteitsbepaling van insekte op lusern in die Wes-Kaap
title_fullStr Die gebruik van 'n swaainet vir die monitering en diversiteitsbepaling van insekte op lusern in die Wes-Kaap
title_full_unstemmed Die gebruik van 'n swaainet vir die monitering en diversiteitsbepaling van insekte op lusern in die Wes-Kaap
title_sort die gebruik van 'n swaainet vir die monitering en diversiteitsbepaling van insekte op lusern in die wes-kaap
publisher Stellenbosch : Stellenbosch University
publishDate 2012
url http://hdl.handle.net/10019.1/52775
work_keys_str_mv AT devilliersmmarelize diegebruikvannswaainetvirdiemoniteringendiversiteitsbepalingvaninsekteoplusernindieweskaap
_version_ 1718163664684449792
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-sun-oai-scholar.sun.ac.za-10019.1-527752016-01-29T04:02:47Z Die gebruik van 'n swaainet vir die monitering en diversiteitsbepaling van insekte op lusern in die Wes-Kaap De Villiers, M. (Marelize) Geertsema, H. Pringle, K. L. Stellenbosch University. Faculty of AgriSciences. Dept. of Conservation Ecology and Entomology. Alfalfa -- Diseases and pests -- Monitoring -- South Africa -- Western Cape Insect pests -- Monitoring -- South Africa -- Western Cape Thesis (MScAgric)--University of Stellenbosch, 2002. ENGLISH ABSTRACT: Lucerne is the most important pasture and fodder crop in the winter rainfall area of South Africa. Various pests are known to cause damage to this crop. The use of the sweep net for monitoring pests is a cheap, easy and quick technique. If the sweep net is suitable for the lucerne pests in South Africa, potential pest status can be determined easily and quickly and the necessary precautionary measures taken to prevent crop losses. From a managerial point of view, it is also important to know the composition of the insect community in order to follow practices in which the number of beneficial insects can be increased and the injurious insects decreased. Therefore a study was done to quantify the use of the sweep net as a survey technique for monitoring pests on established lucerne stands. Insect diversity was also determined to obtain information on the insect families and guilds on lucerne. The redlegged earth mite, due to its importance as a pest, and the Anystis mite, important as a predator, were also included. The sweep net proved to be suitable for the sampling of the main lucerne pests. If a 29 cm diameter sweep net is swiped once per pace for six long paces, twelve systematically chosen sampling units are recommended for the lucerne earth flea and aphids. It is not necessary to differentiate amongst the three aphid species, or between the winged and unwinged aphids. Actual counts should be used instead of absence-presence data. Instead of counting all the insects in a sample, sub-samples can be taken. Operational characteristic curves can be used to determine the risk involved in the decision not to intervene, for example by spraying or grazing. Recommendations for monitoring and the accuracy of control decisions for the redlegged earth mite, Sitona weevil and lucerne butterfly can only be made after threshold values have been determined. The pea aphid, bluegreen aphid and lucerne earth flea showed peaks in their population levels during spring. Peak numbers of the spotted alfalfa aphid occurred during late summer and autumn. The Sitona weevil and lucerne butterfly numbers reached peak levels during late spring and early summer. For all pests population levels were dramatically reduced after grazing or cutting of the plantings. Therefore, these cultivation practices provided good control. The herbivores made up more than 85% of the insect community in lucerne. The largest herbivorous families, in terms of the number of individuals per family, were the Aphididae and Sminthuridae. These two families contain the main lucerne pests, the pea aphid, bluegreen aphid, spotted alfalfa aphid and the lucerne earth flea. The largest predatory family was the Anystidae, represented by the Anystis mite, the most important predator of the red legged earth mite and lucerne earth flea. Another well represented predatory family was the Coccinellidae, containing natural enemies of the aphids. The dryland plantings had a higher percentage of predators than the irrigated lucerne. The most important parasitaids were those in the superfamily Chalcidoidea and in the family Braconidae. The main detritivores were springtails in the suborder Arthropleona, insects in the families Mycetophilidae on irrigated lucerne, and Mycetophagidae on dryland lucerne. The most abundant visitors were in the families Chironomidae, Drosophilidae and Tephritidae. The dryland plantings had a lower percentage of visitors than the irrigated plantings. The number of insect families, as well as the number of individuals per family, was lower at the dryland plantings than at the irrigated plantings. The vast majority of insect families found on lucerne were collected during the one-year sampling period. A lower diversity was found where grazing was more severe, and there was a negative relationship between diversity and evenness. AFRIKAANSE OPSOMMING: Lusern is die belangrikste wei- en voergewas 10 die winterreëngebied van Suid- Afrika. Hierdie gewas word deur 'n verskeidenheid plae aangeval. Die gebruik van die swaainet vir die monitering van plae is 'n goedkoop, maklike en vinnige tegniek. lndien die swaainet geskik is vir die betrokke plae in Suid-Afrika, kan potensiële plaagstatus van die plae dus maklik en vinnig bepaal word en die nodige voorsorgmaatreëls getref word om verliese te voorkom. Vanuit 'n bestuursoogpunt is dit ook belangrik om te weet wat die samestelling van die insekgemeenskap is sodat praktyke gevolg kan word waardeur die getal voordelige insekte verhoog en nadelige insekte verlaag word. Gevolglik is 'n studie uitgevoer om die gebruik van die swaainet te kwantifiseer as 'n monsternemingsmetode vir die monitering van plae op gevestigde lusernstande. Insekdiversiteit is ook bepaal ten einde inligting te bekom oor die insekfamilies en -gildes op lusern. Die lusernerdvlooi en swartsandmyt, vanweë hul belang as plae, en die Anystis-roofmyt, vanweë sy belang as predator, is ook ingesluit. Die swaainet blyk geskik te wees vir die monitering van die. vernaamste lusernplae. Wanneer 'n 29 cm deursnee swaainet vir ses lang treë een keer per tree geswaai word, word 12 sistematies gekose steekproefnemingseenhede vir die lusernerdvlooi en plantluise aanbeveel. Daar hoef nie onderskeid tussen die plantluisspesies en tussen gevleuelde en ongevleuelde plantluise getref te word nie. Daar moet gebruik gemaak word van werklike insektellings en nie van aanwesigheid-afwesigheid data nie. In plaas van om al die insekte in 'n monster te tel, kan submonsters geneem word. Operasionele karakteristieke kurwes kan gebruik word om die risiko verbonde aan die besluit om nie op te tree, deur byvoorbeeld te spuit of bewei nie, te bepaal. Vir die swartsandmyt, Sitona-snuitkewer en lusernskoenlapper moet drempelwaardes eers vasgestel word voordat aanbevelings vir monitering en die akkuraatheid van besluite rakende beheer, gegee kan word. Vir die ertjieluis, blougroenluis en lusernerdvlooi het die bevolkingsvlakke 'n piek in die lente bereik. Die gevlekte lusernluis se piekgetalle was hoofsaaklik in die laat somer en herfs. Die Sitona-snuitkewer en lusernskoenlapper het piekgetalle gehad in die laat lente en vroeë somer. Vir al die plae het bevolkingspieke drasties afgeneem nadat die aanplantings bewei of gesny is. Hierdie verbouingspraktyke blyk dus goeie beheer te verskaf. Die herbivore op lusern het meer as 85% van die insekgemeenskap beslaan. Die grootste herbivoorfamilies, in terme van aantal individue per familie, was die Aphididae en Sminthuridae. Hierdie twee families bevat die vernaamste lusernplae, naamlik die ertjieluis, blougroenluis, gevlekte lusernluis en lusernerdvlooi. Die grootste predatoriese familie was die Anystidae, wat verteenwoordig is deur die Anystis-roofmyt. 'n belangrike predator van die swartsandmyt en lusernerdvlooi. Nog 'n predatoriese familie wat goed verteenwoordig was, was die Coccinellidae, natuurlike vyande van plantluise. Die droëland aanplantings het 'n hoër persentasie predatore gehad as die besproeide lusern. Die belangrikste parasitoïede aanwesig was dié in die superfamilie Chalcidoidea en familie Braconidae. Die vernaamste detritivore was erdvlooie in die suborde Arthropleona, insekte in die families Mycetophilidae by besproeide lusern, en Mycetophagidae by droëland lusern. Die volopste besoekers was lede van die families Chironomidae, Drosophilidae en Tephritidae. Die droëland aanplantings het 'n laer persentasie besoekers gehad as die besproeide lusern. Die aantal insekfamilies, asook die aantal individue per familie, was laer by die droëland aanplantings as by die besproeide aanplantings. Die oorgrote meerderheid insekfamilies wat op lusern voorkom, is gedurende die een jaar opnameperiode waargeneem. 'n Laer insekdiversiteit is gevind waar beweiding strawwer was, en daar was 'n negatiewe verband tussen diversiteit en gelykmatigheid. 2012-08-27T11:35:09Z 2012-08-27T11:35:09Z 2002-03 Thesis http://hdl.handle.net/10019.1/52775 af_ZA Stellenbosch University 98 p. : ill. Stellenbosch : Stellenbosch University