Summary: | Thesis (MComm)--Stellenbosch University, 2003. === ENGLISH ABSTRACT: In the new economy, many industries - more specifically those that can be replaced
electronically - are generally believed to be in peril of strategic inflection points. Scrutiny of
available researches on the drivers of discontinuity indicates that some strategic inflection
points can be foreseen, but many cannot be anticipated, because initially inflection points
emerge very small, and can often be missed, but then they suddenly strike hard without
warning. A strategic point of inflection occurs when existing ways of doing business and
industry structure subtly but profoundly change.
This study proposed to review the application of the complexity theory to strategic
management for enabling industry inflection and corporate innovation. The study describes a
couple-phased complexity approach for enabling industry inflection. The first phase starts by
building organisational fitness through designing complex adaptive systems, internal to the
organisation, and nurturing healthy co-evolution with external key players. The application of
"communities of practice" into complex adaptive systems of organisational design is
demonstrated as an essential means to drive the organization to the edge of chaos through
which new businesses may evolve that can potentially trigger an inflection point.
The co-evolutionary approach is explained as a process to develop patterns of co-adaptation
with key players, whereby co-adapters collaborate to adapt effectively, although they still
remain free to compete for a prime-movers hip position. This is hypothetically postulated to
be space transition at the edge of chaos at the socio-cultural business system level, where
active members, driven by the moving self-organization, engage in exploratory dialogue to
explore space possibilities for systemic innovations.
The second phase is described in four strategic stages for enabling industry inflection and
corporate innovation. The strategic inflection point begins with a definition of a customer
value proposition. This leads to the co-experimentation stage where co-creators jointly
experiment with diverse new business models comprising a variety of customer value
propositions that appeal to different segments. The success of new business model may cause
industry inflection, subsequently leading to the third stage where the inflection point creates
uncertainty to both the co-creators and their competitors, because the final success of a
proactive strategic inflection point depends on the market dynamics. The salient conclusion of this study is that the complexity theory does not guarantee the
complete success of a proactive strategy for enabling industry inflection. An inflection point
can barely result from a deliberate strategic process only. Neither is a strategic inflection
point a function of perfectly unexplainable market factors. Recommendations have been
provided for further research to address, among others, the conceptual gap between the
scientific analysis and the non-linear assumption of the complexity theory. === AFRIKAANSE OPSOMMING: Daar word in die hedendaagse ekonomie algemeen aanvaar dat baie nywerhede - in die
besonder dié wat elektronies vervang kan word - gevaar loop van strategiese invalspunte.
Noukeurige ondersoek van beskikbare navorsing oor die aanvoorders van diskontinuïteit dui
daarop dat sommige strategiese invalspunte verwag kan word, maar baie kan nie geantisipeer
word nie, aangesien invalspunte aanvanklik baie klein voorkom, en dan dikwels misgekyk
kan word, maar dan slaan hulle vinnig toe, sonder waarskuwing. 'n Strategiese invalspunt
kom voor wanneer bestaande maniere van sake doen en die struktuur van die industrie subtiel,
maar wesenlik verander.
Met hierdie navorsing is beoog om 'n oorsig te kry van die toepassing van die
kompleksiteitsteorie op strategiese bestuur ten einde geleentheid te verskaf vir industrieinfleksie
en korporatiewe innovering. Die navorsing beskryf 'n aantal gefaseerde
kompleksiteitsbenaderings om industrie-infleksie aan te help. Die eerste fase begin met die
opbou van organisatoriese geskiktheid deur die ontwerp van komplekse
aanpasbaarheidstelsels wat intern aan die organisasie is en deur die kweek van gesonde koevolusie
met eksterne sleutelrolspelers. Die toepassing van "algemeen aanvaarde praktyk" in
komplekse aanpasbaarheidstelsels van organisatoriese ontwerp word gedemonstreer as 'n
essensiële middelom die organisasie tot op die rand van chaos te dryf waardeur nuwe
ondernemings kan ontwikkel wat moontlik 'n invalspunt kan veroorsaak.
Die ko-evolusionêre benadering word verduidelik as 'n proses om patrone vir ko-adaptasie
met sleutelrolspelers te ontwikkel, waardeur medebewerkers saamwerk om doeltreffend aan te
pas, alhoewel hulle steeds vry is om vir 'n posisie as hoofkragbron mee te ding. Daar word
hipoteties gepostuleer dat dit paradigmatiese oorgang op die rand van chaos op die sosiokulturele
sakevlak is, waar aktiewe lede, gedryf deur die vinnig bewegende self-organisasie,
betrokke raak by verkennende dialoog om die paradigmatiese moontlikhede vir sistemiese
innovering te verken.
Die tweede fase word in vier strategiese stadia beskryf om industrie-infleksie en korporatiewe
innovering moontlik te maak. Die strategiese invalspunt begin met 'n definisie van 'n
aanbieding van kliëntwaarde. Dit lei tot die ko-eksperimentele stadium waar medeskeppers
gesamentlik eksperimenteer met diverse nuwe sakemodelle wat bestaan uit variasies op aanbiedings van kliëntwaarde wat vir verskillende segmente aanloklik is. Die sukses van 'n
nuwe sakemodel kan moontlik industrie-infleksie veroorsaak, wat dan lei tot die derde
stadium waar die invalspunt onsekerheid skep vir die medeskeppers en hulle mededingers,
aangesien die finale sukses van 'n proaktiewe strategiese invalspunt van die markdinamiek
afhanklik is.
Die belangrikste gevolgtrekking na aanleiding van hierdie navorsmg IS dat die
kompleksiteitsteorie nie die algehele sukses van 'n proaktiewe strategie verseker om
industrie-infleksie te bemagtig nie. 'n Invalspunt kan beswaarlik slegs uit 'n doelbewuste
industrie-infleksie voortspruit. Die strategiese invalspunt is ook nie 'n funksie van volkome
onverklaarbare markfaktore nie. Aanbevelings word gemaak vir verdere navorsing wat
aandag kan gee aan, onder andere, die konseptueie gaping tussen die wetenskaplike analise en
die nie-lineêre aanname van die kompleksiteitsteorie.
|