Die geskiedenis van die Stellenbosse studentesangfees, 1946-1980

Thesis (MMus) -- Stellenbosch University, 1986. === INLEIDING: Die Sangfees op Stellenbosch is tans nog’n belangrike jaarlikse musiekaktiwiteit en studente-geleentheid. Die vrae rondom die geskiedenis daaragter was die aansporing tot die studie, en met hierdie ondersoek sal gepoog word om vrae te...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Lotter, Beatrix Naude
Other Authors: Ottermann, R. E.
Format: Others
Language:af_ZA
Published: Stellenbosch : Stellenbosch University 2012
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10019.1/65126
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-sun-oai-scholar.sun.ac.za-10019.1-65126
record_format oai_dc
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-sun-oai-scholar.sun.ac.za-10019.1-651262016-01-29T04:03:31Z Die geskiedenis van die Stellenbosse studentesangfees, 1946-1980 Lotter, Beatrix Naude Ottermann, R. E. Stellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences . Dept. of Music. Stellenbosch University -- Song festivals Dissertations -- Music Thesis (MMus) -- Stellenbosch University, 1986. INLEIDING: Die Sangfees op Stellenbosch is tans nog’n belangrike jaarlikse musiekaktiwiteit en studente-geleentheid. Die vrae rondom die geskiedenis daaragter was die aansporing tot die studie, en met hierdie ondersoek sal gepoog word om vrae te beantwoord soos die volgende: (1) Watter faktore het aanleiding gegee tot die ontstaan; (2) wanneer en deur wie is die Sangfees gestig; (3) hoe het die heel eerste Sangfees daar uitgesien; (4) hoe is dit met verloop van jare georganiseer en deur wie; (5) neem dit tans nog dieselfde vorm aan as destyds; (6) hoe belangrik was die Sangfees tydens die aanvangsjare en watter plek beklee dit teen 1980 in die Stellenbosse musieklewe. Daar sal ook gelet word op die reaksie wat die Sangfees ontlok het, hetsy deur musiekkenners, die pers, studenterade, die studente self, dit wil sê almal wat deur die jare daarby betrokke was. 'n Ander belangrike aspek wat nagevors sal word is die musiek wat tydens Sangfees uitgevoer is sedert die ontstaan tot en met 1980. Het die styl van die Sangfeesprogramme mettertyd verander en indien weI, wat was die aard van die veranderinge? 2012-08-27T12:08:43Z 2012-08-27T12:08:43Z 1986-12 Thesis http://hdl.handle.net/10019.1/65126 af_ZA Stellenbosch University 200 blaaie Stellenbosch : Stellenbosch University
collection NDLTD
language af_ZA
format Others
sources NDLTD
topic Stellenbosch University -- Song festivals
Dissertations -- Music
spellingShingle Stellenbosch University -- Song festivals
Dissertations -- Music
Lotter, Beatrix Naude
Die geskiedenis van die Stellenbosse studentesangfees, 1946-1980
description Thesis (MMus) -- Stellenbosch University, 1986. === INLEIDING: Die Sangfees op Stellenbosch is tans nog’n belangrike jaarlikse musiekaktiwiteit en studente-geleentheid. Die vrae rondom die geskiedenis daaragter was die aansporing tot die studie, en met hierdie ondersoek sal gepoog word om vrae te beantwoord soos die volgende: (1) Watter faktore het aanleiding gegee tot die ontstaan; (2) wanneer en deur wie is die Sangfees gestig; (3) hoe het die heel eerste Sangfees daar uitgesien; (4) hoe is dit met verloop van jare georganiseer en deur wie; (5) neem dit tans nog dieselfde vorm aan as destyds; (6) hoe belangrik was die Sangfees tydens die aanvangsjare en watter plek beklee dit teen 1980 in die Stellenbosse musieklewe. Daar sal ook gelet word op die reaksie wat die Sangfees ontlok het, hetsy deur musiekkenners, die pers, studenterade, die studente self, dit wil sê almal wat deur die jare daarby betrokke was. 'n Ander belangrike aspek wat nagevors sal word is die musiek wat tydens Sangfees uitgevoer is sedert die ontstaan tot en met 1980. Het die styl van die Sangfeesprogramme mettertyd verander en indien weI, wat was die aard van die veranderinge?
author2 Ottermann, R. E.
author_facet Ottermann, R. E.
Lotter, Beatrix Naude
author Lotter, Beatrix Naude
author_sort Lotter, Beatrix Naude
title Die geskiedenis van die Stellenbosse studentesangfees, 1946-1980
title_short Die geskiedenis van die Stellenbosse studentesangfees, 1946-1980
title_full Die geskiedenis van die Stellenbosse studentesangfees, 1946-1980
title_fullStr Die geskiedenis van die Stellenbosse studentesangfees, 1946-1980
title_full_unstemmed Die geskiedenis van die Stellenbosse studentesangfees, 1946-1980
title_sort die geskiedenis van die stellenbosse studentesangfees, 1946-1980
publisher Stellenbosch : Stellenbosch University
publishDate 2012
url http://hdl.handle.net/10019.1/65126
work_keys_str_mv AT lotterbeatrixnaude diegeskiedenisvandiestellenbossestudentesangfees19461980
_version_ 1718165076425310208