Die ontwikkeling van 'n vooruitskattings-model vir die voorspelling van verkope

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 1985. === Aangesien historiese data geredelik beskikbaar was, is 'n kwantitatiewe vooruitskattingsmetode gebruik met die doel om gebeure in die verlede te bestuur. Sodoende kon die onderliggende struktuur van die data beter begryp word en daarom kon ...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Calitz, P. G.
Other Authors: Hamman, W. D.
Format: Others
Language:af_ZA
Published: Stellenbosch : Stellenbosch University 2013
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10019.1/80768
Description
Summary:Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 1985. === Aangesien historiese data geredelik beskikbaar was, is 'n kwantitatiewe vooruitskattingsmetode gebruik met die doel om gebeure in die verlede te bestuur. Sodoende kon die onderliggende struktuur van die data beter begryp word en daarom kon 'n model daargestel word om die nodige inligting te verskaf vir bestuursbesluitneming. Die klassieke vermenigvuldigende tydreeks is gebruik om die toekomstige verkope van Stodels Nurseries (Edms.) Bpk. te projekteer. Aangesien die maatskappy se verkope onderhewig is aan hewige seisoenskommelings, is kontantvloeibeplanning van kardinale belang vir die finansiele bestuur van die maatskappy.