Die wingerdwerkers in die Worcester-omgewing se variëteit van Afrikaans

M.A. === Primere doelstelling 'n Sosiolinguistiese beskrywing van die taalgebruik van wingerdwerkers, wat 'n relatief eentalige, homogene taalgemeenskap is. Sekondere doelstellings Die saamstel van 'n wingerd-leksikon. Die gee van 'n transkripsie van dele uit Bacchus in die Bolan...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Van den Heever, Petro-Thelma
Published: 2012
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10210/6315