Post-Lome handelsverhoudinge tussen Suider-Afrika en Europa.

As dit die doel van handel tussen die EU en Suider-Afrika is om ontwikkeling teweeg te bring, is dit eerstens nodig om te verstaan wat bedoel word met die konsep ontwikkeling en hoe dit beskryf word deur verskillende teorieë. Die aandag in hierdie studie sal slegs val op makroteorieë tot ontwikkelin...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: van Rooyen, Carina
Published: 2008
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10210/587
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-uj-uj-9447
record_format oai_dc
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-uj-uj-94472017-09-16T04:01:54ZPost-Lome handelsverhoudinge tussen Suider-Afrika en Europa.van Rooyen, CarinaSouth Africaforeign economic relationsinternational economic relationsEuropeLome Convention ( 1989 )As dit die doel van handel tussen die EU en Suider-Afrika is om ontwikkeling teweeg te bring, is dit eerstens nodig om te verstaan wat bedoel word met die konsep ontwikkeling en hoe dit beskryf word deur verskillende teorieë. Die aandag in hierdie studie sal slegs val op makroteorieë tot ontwikkeling, vanweë die belang daarvan vir die rol van handel in ontwikkeling. Die verskillende teorieë oor die verband tussen handel en ontwikkeling moet ook ondersoek word. Wat duidelik sal blyk, is dat handel wel ‘n rol het om te vervul in ontwikkeling, en veral armoede-uitwissing en ongelykhede bekamp, maar dat die tipe handelsverhouding bepalend is. Daar is in hoofsaak twee standpunte oor die rol van handel: dié wat vrye handel sien as ‘n bron vir ontwikkeling, en dié wat handel beskou as moontlike ‘n bron vir ontwikkeling, maar nie binne die huidige ekonomiese en politieke wêreldstruktuur nie. Die standpunte verskil dus oor die rol van vrye handel in ontwikkeling. Hierdie studie steun laasgenoemde standpunt; hierdie standpunt sal deurlopend in hierdie hoofstuk en ook breedweg in die verhandeling gemotiveer word (sien ook 2.4 hieronder). Die verskillende handelstrategieë wat gevolg kan word om ontwikkeling te bereik, sal ook bespreek word met oog op die relevansie daarvan vir die tipe handelsverhouding met die EU wat ontwikkeling in Suider-Afrika kan aanhelp.Prof. C.J. Maritz2008-06-09T08:07:43ZThesisuj:9447http://hdl.handle.net/10210/587
collection NDLTD
sources NDLTD
topic South Africa
foreign economic relations
international economic relations
Europe
Lome Convention ( 1989 )
spellingShingle South Africa
foreign economic relations
international economic relations
Europe
Lome Convention ( 1989 )
van Rooyen, Carina
Post-Lome handelsverhoudinge tussen Suider-Afrika en Europa.
description As dit die doel van handel tussen die EU en Suider-Afrika is om ontwikkeling teweeg te bring, is dit eerstens nodig om te verstaan wat bedoel word met die konsep ontwikkeling en hoe dit beskryf word deur verskillende teorieë. Die aandag in hierdie studie sal slegs val op makroteorieë tot ontwikkeling, vanweë die belang daarvan vir die rol van handel in ontwikkeling. Die verskillende teorieë oor die verband tussen handel en ontwikkeling moet ook ondersoek word. Wat duidelik sal blyk, is dat handel wel ‘n rol het om te vervul in ontwikkeling, en veral armoede-uitwissing en ongelykhede bekamp, maar dat die tipe handelsverhouding bepalend is. Daar is in hoofsaak twee standpunte oor die rol van handel: dié wat vrye handel sien as ‘n bron vir ontwikkeling, en dié wat handel beskou as moontlike ‘n bron vir ontwikkeling, maar nie binne die huidige ekonomiese en politieke wêreldstruktuur nie. Die standpunte verskil dus oor die rol van vrye handel in ontwikkeling. Hierdie studie steun laasgenoemde standpunt; hierdie standpunt sal deurlopend in hierdie hoofstuk en ook breedweg in die verhandeling gemotiveer word (sien ook 2.4 hieronder). Die verskillende handelstrategieë wat gevolg kan word om ontwikkeling te bereik, sal ook bespreek word met oog op die relevansie daarvan vir die tipe handelsverhouding met die EU wat ontwikkeling in Suider-Afrika kan aanhelp. === Prof. C.J. Maritz
author van Rooyen, Carina
author_facet van Rooyen, Carina
author_sort van Rooyen, Carina
title Post-Lome handelsverhoudinge tussen Suider-Afrika en Europa.
title_short Post-Lome handelsverhoudinge tussen Suider-Afrika en Europa.
title_full Post-Lome handelsverhoudinge tussen Suider-Afrika en Europa.
title_fullStr Post-Lome handelsverhoudinge tussen Suider-Afrika en Europa.
title_full_unstemmed Post-Lome handelsverhoudinge tussen Suider-Afrika en Europa.
title_sort post-lome handelsverhoudinge tussen suider-afrika en europa.
publishDate 2008
url http://hdl.handle.net/10210/587
work_keys_str_mv AT vanrooyencarina postlomehandelsverhoudingetussensuiderafrikaeneuropa
_version_ 1718536019565871104