Enkele aspekte van die reg aangaande stakings in Suid-Afrika

Text in Afrikaans === In hierdie studie is gepoog om die sogenaamde "reg om te staak" aan die hand van nasionale en internasionale invloede te ontleed. Dit is veral die International labour Organisation se voorstelle wat 'n invloed gehad het om die Suid-Afrikaanse reg in lyn met di...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Odendaal, De Villiers
Other Authors: Le Roux, P. A. K.
Format: Others
Language:af
Published: 2015
Subjects:
Online Access:Odendaal, De Villiers (1994) Enkele aspekte van die reg aangaande stakings in Suid-Afrika, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/15687>
http://hdl.handle.net/10500/15687
Description
Summary:Text in Afrikaans === In hierdie studie is gepoog om die sogenaamde "reg om te staak" aan die hand van nasionale en internasionale invloede te ontleed. Dit is veral die International labour Organisation se voorstelle wat 'n invloed gehad het om die Suid-Afrikaanse reg in lyn met die internasionale posisie te bring. Daar word egter gewys op die beperkinge van die reg om te staak, byvoorbeeld in die geval van noodsaaklike dienste en staatsdiensamptenare. Vervolgens is die Suid-Afrikaanse stakingsreg onder die loep geneem en is daar gekyk na die gemene reg, statutere reg en die gevolge van 'n staking. Die Suid-Afrikaanse reg is toe vergelyk met 'n aantal ILO-beginsels. Die moontlike invloed van die Grondwet, 200 van 1993 op die arbeidsreg is bespreek. Die ·studie konkludeer dat, alhoewel daar nie 'n absolute reg om te staak is nie, sodanige reg onder sekere omstandighede erken moet word. === The aim of the study was to analyse the so-called "right to strike" by looking at national as well as international influences on the subject. The suggestions by the International labour Organisation in particular had an influence on changing the South African position. The limitations on the right to strike were also scrutinized. The South African strike law was discussed. The common law position, statutory law as well as the consequences of a strike were analysed. The South African position was also compared with a few llO principles. The possible influence of the Constitution, Act 200 of 1993 on labour law was discussed. The study concluded that, althot:.Jgh there is not an absolute right to strike, such a right must be recognized in certain circumstances. === Mercentile Law === LL. M.