Fonologiese en morfologiese beskrywing van Lobedu

In hierdie studie word die fonologie en die morfologie van Lobedu, 'n dialek van die Noordoostelike dialekbundel van Noord-Sotho, beskryf. Historiese gegewens, soos in hoofstuk 1 weergegee, toon aan dat die Balobedu vroeer uitgebreide kontak met die Bavenda gehad het. Die vokale van Lobedu...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Kotze, Albert Ewald
Other Authors: Louwrens, L. J.
Format: Others
Language:af
Published: 2015
Subjects:
Online Access:Kotze, Albert Ewald (1995) Fonologiese en morfologiese beskrywing van Lobedu, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/18654>
http://hdl.handle.net/10500/18654