Faktore wat die motiveringsvlakke van die grondslagfase-onderwysers in die Waterbergdistrik van die Limpopo Provinsie beinvloed

Text in Afrikaans === Gemotiveerde onderwysers speel 'n belangrike rol in suksesvolle onderrig en leer. Die doelwit van hierdie studie was om faktore te identifiseer wat 'n invloed uitoefen op onderwysermotivering. 'n Kwalitatiewe navorsingsontwerp van individiduele onderhoud-voering...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Viljoen, Christelle
Other Authors: Van der Merwe, H. M. (Hester Maria)
Format: Others
Language:Afrikaans
Published: 2014
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10500/14262
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-14262
record_format oai_dc
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-142622016-04-16T04:08:28Z Faktore wat die motiveringsvlakke van die grondslagfase-onderwysers in die Waterbergdistrik van die Limpopo Provinsie beinvloed Viljoen, Christelle Van der Merwe, H. M. (Hester Maria) Motivering Behoeftes Ekstrinsieke motivering Intrinsieke motivering Grondslagfase-onderwysers Motiveringsteoriee Gedragsgebaseerde teoriee Behoeftegebaseerde teoriee Regverdigheidsteorie Kwalitatiewe navorsingsontwerp Motivation Needs Extrinsic motivation Intrinsic motivation Foundation phase teachers Motivation Theories Behaviour based theories Needs based theories Equality theory Qualitative approach 372.11020968253 Primary school teachers -- South Africa -- Waterberge (Limpopo) -- Attitudes Primary school teaching -- South Africa -- Waterberge (Limpopo) -- Psychological aspects Motivation (Psychology) -- South Africa -- Waterberge (Limpopo) Text in Afrikaans Gemotiveerde onderwysers speel 'n belangrike rol in suksesvolle onderrig en leer. Die doelwit van hierdie studie was om faktore te identifiseer wat 'n invloed uitoefen op onderwysermotivering. 'n Kwalitatiewe navorsingsontwerp van individiduele onderhoud-voering met agt doelgerig geselekteerde deelnemers is gebruik ten einde antwoorde te kry op faktore wat „n invloed uitoefen op die motivering van grondslagfase-onderwysers. Die doelwitte van hierdie studie was ook om riglyne aan onderwysers te verskaf oor hoe om hulself te motiveer en aan skoolhoofde oor hoe om hul onderwysers te motiveer. Daar is bevind dat faktore wat 'n invloed uitoefen op die motivering van onderwysers verband hou met die spesifieke skoolomgewing, die finansiële vergoeding van onderwysers, die werksverhoudings met ander onderwysers, die invloed van ouers, die verhoudings met die skoolhoof en die gedrag van leerders. As belangrikste motiveringsfaktor geld die onderwyser se eie lewensingesteldheid wat of op 'n positiewe of negatiewe lewensuitkyk gesentreer kan wees. Motivated teachers play an important role in successful teaching and learning. The aim of this study was to identify factors that have an influence on teacher motivation. A qualitative research design was used. Individual interviews with eight purposefully selected participants were held to get answers to the factors that have an influence on the motivation of foundation phase teachers. The aim of this study was also to give guidelines to teachers on how to motivate themselves and to school principles on how to motivate teachers. The results indicate that factors influencing the motivation of teachers have to do with the specific school environment, the financial reward of teachers, the work relationship with other teachers, the influence of parents, therelationship with the school principal and the behaviour of learners. The most important motivation factor is the teacher‟s own attitude towards lifewhichcanrepresenta positive or negative life view. Educational Leadership and Management M. Ed. (Onderwysbestuur) 2014-10-29T12:00:20Z 2014-10-29T12:00:20Z 2013-11 Dissertation http://hdl.handle.net/10500/14262 Afrikaans 1 online resource (xi, 106 leaves)
collection NDLTD
language Afrikaans
format Others
sources NDLTD
topic Motivering
Behoeftes
Ekstrinsieke motivering
Intrinsieke motivering
Grondslagfase-onderwysers
Motiveringsteoriee
Gedragsgebaseerde teoriee
Behoeftegebaseerde teoriee
Regverdigheidsteorie
Kwalitatiewe navorsingsontwerp
Motivation
Needs
Extrinsic motivation
Intrinsic motivation
Foundation phase teachers
Motivation Theories
Behaviour based theories
Needs based theories
Equality theory
Qualitative approach
372.11020968253
Primary school teachers -- South Africa -- Waterberge (Limpopo) -- Attitudes
Primary school teaching -- South Africa -- Waterberge (Limpopo) -- Psychological aspects
Motivation (Psychology) -- South Africa -- Waterberge (Limpopo)
spellingShingle Motivering
Behoeftes
Ekstrinsieke motivering
Intrinsieke motivering
Grondslagfase-onderwysers
Motiveringsteoriee
Gedragsgebaseerde teoriee
Behoeftegebaseerde teoriee
Regverdigheidsteorie
Kwalitatiewe navorsingsontwerp
Motivation
Needs
Extrinsic motivation
Intrinsic motivation
Foundation phase teachers
Motivation Theories
Behaviour based theories
Needs based theories
Equality theory
Qualitative approach
372.11020968253
Primary school teachers -- South Africa -- Waterberge (Limpopo) -- Attitudes
Primary school teaching -- South Africa -- Waterberge (Limpopo) -- Psychological aspects
Motivation (Psychology) -- South Africa -- Waterberge (Limpopo)
Viljoen, Christelle
Faktore wat die motiveringsvlakke van die grondslagfase-onderwysers in die Waterbergdistrik van die Limpopo Provinsie beinvloed
description Text in Afrikaans === Gemotiveerde onderwysers speel 'n belangrike rol in suksesvolle onderrig en leer. Die doelwit van hierdie studie was om faktore te identifiseer wat 'n invloed uitoefen op onderwysermotivering. 'n Kwalitatiewe navorsingsontwerp van individiduele onderhoud-voering met agt doelgerig geselekteerde deelnemers is gebruik ten einde antwoorde te kry op faktore wat „n invloed uitoefen op die motivering van grondslagfase-onderwysers. Die doelwitte van hierdie studie was ook om riglyne aan onderwysers te verskaf oor hoe om hulself te motiveer en aan skoolhoofde oor hoe om hul onderwysers te motiveer. Daar is bevind dat faktore wat 'n invloed uitoefen op die motivering van onderwysers verband hou met die spesifieke skoolomgewing, die finansiële vergoeding van onderwysers, die werksverhoudings met ander onderwysers, die invloed van ouers, die verhoudings met die skoolhoof en die gedrag van leerders. As belangrikste motiveringsfaktor geld die onderwyser se eie lewensingesteldheid wat of op 'n positiewe of negatiewe lewensuitkyk gesentreer kan wees. === Motivated teachers play an important role in successful teaching and learning. The aim of this study was to identify factors that have an influence on teacher motivation. A qualitative research design was used. Individual interviews with eight purposefully selected participants were held to get answers to the factors that have an influence on the motivation of foundation phase teachers. The aim of this study was also to give guidelines to teachers on how to motivate themselves and to school principles on how to motivate teachers. The results indicate that factors influencing the motivation of teachers have to do with the specific school environment, the financial reward of teachers, the work relationship with other teachers, the influence of parents, therelationship with the school principal and the behaviour of learners. The most important motivation factor is the teacher‟s own attitude towards lifewhichcanrepresenta positive or negative life view. === Educational Leadership and Management === M. Ed. (Onderwysbestuur)
author2 Van der Merwe, H. M. (Hester Maria)
author_facet Van der Merwe, H. M. (Hester Maria)
Viljoen, Christelle
author Viljoen, Christelle
author_sort Viljoen, Christelle
title Faktore wat die motiveringsvlakke van die grondslagfase-onderwysers in die Waterbergdistrik van die Limpopo Provinsie beinvloed
title_short Faktore wat die motiveringsvlakke van die grondslagfase-onderwysers in die Waterbergdistrik van die Limpopo Provinsie beinvloed
title_full Faktore wat die motiveringsvlakke van die grondslagfase-onderwysers in die Waterbergdistrik van die Limpopo Provinsie beinvloed
title_fullStr Faktore wat die motiveringsvlakke van die grondslagfase-onderwysers in die Waterbergdistrik van die Limpopo Provinsie beinvloed
title_full_unstemmed Faktore wat die motiveringsvlakke van die grondslagfase-onderwysers in die Waterbergdistrik van die Limpopo Provinsie beinvloed
title_sort faktore wat die motiveringsvlakke van die grondslagfase-onderwysers in die waterbergdistrik van die limpopo provinsie beinvloed
publishDate 2014
url http://hdl.handle.net/10500/14262
work_keys_str_mv AT viljoenchristelle faktorewatdiemotiveringsvlakkevandiegrondslagfaseonderwysersindiewaterbergdistrikvandielimpopoprovinsiebeinvloed
_version_ 1718224741283659776