Die ontslag van stakers op grond van deelname aan 'n beskermde staking
Text in Afrikaans === Summaries in English and Afrikaans === Die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika en die Wet op Arbeidsverhoudinge verleen aan werknemers die reg om te staak. Die reg is egter nie onbeperk nie. Op grond van die voldoening aan wetlike vereistes, word stakings as beskermd o...
Main Author: | |
---|---|
Other Authors: | |
Format: | Others |
Published: |
2015
|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/10500/15584 |
id |
ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-15584 |
---|---|
record_format |
oai_dc |
spelling |
ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-155842016-04-16T04:08:29Z Die ontslag van stakers op grond van deelname aan 'n beskermde staking Naudé, Christelle Strydom, E. M. L Right to strike Protected strikes Unprotected strikes Dismissal of protected strikers Operational requirements Level of tolerance Economic necessity Irreparable harm 344.1892068 Strikes and lockouts -- Law and legislation -- South Africa Right to strike -- South Africa Employees -- Dismissal of -- Law and legislation -- South Africa Text in Afrikaans Summaries in English and Afrikaans Die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika en die Wet op Arbeidsverhoudinge verleen aan werknemers die reg om te staak. Die reg is egter nie onbeperk nie. Op grond van die voldoening aan wetlike vereistes, word stakings as beskermd of onbeskermd geklassifiseer. Beskermde stakers kan ontslaan word weens wangedrag tydens die staking of op grond van die bedryfsvereistes van die werkgewer. Die werkgewer se bedryfsvereistes sal ontslag regverdig indien sy /haar vlak van toleransie bereik is. Dit sal die geval wees indien die werkgewer se besigheid met ondergang gedreig word of onherroeplike skade gaan ly, sou die staking voortduur. Aile relevante faktore moet egter in ag geneem word. Daar is nie tans 'n vasgestelde toets in die verband nie en daar word ook aan die hand gedoen dat billikheid, met inagneming van al die relevante faktore en omstandighede, die belangrikste oorweging moet wees. 'n Vasgestelde toets vir die bepaling van die werkgewer se vlak van toleransie, word afgekeur. The Constitution of the Republic of South Africa and the Labour Relations Act give employees the right to strike. This right is, however, not unlimited. By reason of the satisfaction of statutory requirements, strikes are classified as protected or unprotected. Protected strikers may be dismissed for misconduct during the strike or by reason of the operational requirements of the employer. The employer's operational requirements will justify dismissal when his/her level of tolerance is reached. This will be the case when the employer's business is on the brink of extinction or about to suffer irreparable harm. All the relevant facts must however be taken into account. Currently there is no definite test in this regard and it is proposed that fairness, taking into account all the relevant facts and circumstances, be the overriding consideration. A specific test for the determination of the employer's level of tolerance must be rejected. Economics and Management Sciences LL.M. 2015-01-23T04:23:57Z 2015-01-23T04:23:57Z 199711 http://hdl.handle.net/10500/15584 1 online resource (ii, 38 leaves) |
collection |
NDLTD |
format |
Others
|
sources |
NDLTD |
topic |
Right to strike Protected strikes Unprotected strikes Dismissal of protected strikers Operational requirements Level of tolerance Economic necessity Irreparable harm 344.1892068 Strikes and lockouts -- Law and legislation -- South Africa Right to strike -- South Africa Employees -- Dismissal of -- Law and legislation -- South Africa |
spellingShingle |
Right to strike Protected strikes Unprotected strikes Dismissal of protected strikers Operational requirements Level of tolerance Economic necessity Irreparable harm 344.1892068 Strikes and lockouts -- Law and legislation -- South Africa Right to strike -- South Africa Employees -- Dismissal of -- Law and legislation -- South Africa Naudé, Christelle Die ontslag van stakers op grond van deelname aan 'n beskermde staking |
description |
Text in Afrikaans === Summaries in English and Afrikaans === Die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika en die Wet op Arbeidsverhoudinge
verleen aan werknemers die reg om te staak. Die reg is egter nie onbeperk nie.
Op grond van die voldoening aan wetlike vereistes, word stakings as beskermd of
onbeskermd geklassifiseer. Beskermde stakers kan ontslaan word weens
wangedrag tydens die staking of op grond van die bedryfsvereistes van die
werkgewer.
Die werkgewer se bedryfsvereistes sal ontslag regverdig indien sy /haar vlak van
toleransie bereik is. Dit sal die geval wees indien die werkgewer se besigheid met
ondergang gedreig word of onherroeplike skade gaan ly, sou die staking voortduur.
Aile relevante faktore moet egter in ag geneem word. Daar is nie tans 'n
vasgestelde toets in die verband nie en daar word ook aan die hand gedoen dat
billikheid, met inagneming van al die relevante faktore en omstandighede, die
belangrikste oorweging moet wees. 'n Vasgestelde toets vir die bepaling van die
werkgewer se vlak van toleransie, word afgekeur. === The Constitution of the Republic of South Africa and the Labour Relations Act give
employees the right to strike. This right is, however, not unlimited.
By reason of the satisfaction of statutory requirements, strikes are classified as
protected or unprotected. Protected strikers may be dismissed for misconduct
during the strike or by reason of the operational requirements of the employer.
The employer's operational requirements will justify dismissal when his/her level of
tolerance is reached. This will be the case when the employer's business is on the
brink of extinction or about to suffer irreparable harm. All the relevant facts must
however be taken into account. Currently there is no definite test in this regard
and it is proposed that fairness, taking into account all the relevant facts and
circumstances, be the overriding consideration. A specific test for the
determination of the employer's level of tolerance must be rejected. === Economics and Management Sciences === LL.M. |
author2 |
Strydom, E. M. L |
author_facet |
Strydom, E. M. L Naudé, Christelle |
author |
Naudé, Christelle |
author_sort |
Naudé, Christelle |
title |
Die ontslag van stakers op grond van deelname aan 'n beskermde staking |
title_short |
Die ontslag van stakers op grond van deelname aan 'n beskermde staking |
title_full |
Die ontslag van stakers op grond van deelname aan 'n beskermde staking |
title_fullStr |
Die ontslag van stakers op grond van deelname aan 'n beskermde staking |
title_full_unstemmed |
Die ontslag van stakers op grond van deelname aan 'n beskermde staking |
title_sort |
die ontslag van stakers op grond van deelname aan 'n beskermde staking |
publishDate |
2015 |
url |
http://hdl.handle.net/10500/15584 |
work_keys_str_mv |
AT naudechristelle dieontslagvanstakersopgrondvandeelnameaannbeskermdestaking |
_version_ |
1718224790434611200 |