Kritiese beskouing van die uitwerking van wetsvoorskriftelikheid as 'n omgewingsfaktor op finansiële verslagdoening
Text in Afrikaans === Hierdie studie is onderneem om aan te dui of wetsvoorskriftelikheid as 'n omgewingsfaktor van finansiele verslagdoening in staat is om te verseker dat f inansiele inligting sinvol vir beleggingsbeslui tneming aan gebruikers geopenbaar word. Die volgende fasette is besp...
Main Author: | |
---|---|
Other Authors: | |
Format: | Others |
Language: | af |
Published: |
2015
|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/10500/16024 |
id |
ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-16024 |
---|---|
record_format |
oai_dc |
spelling |
ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-160242016-04-16T04:08:34Z Kritiese beskouing van die uitwerking van wetsvoorskriftelikheid as 'n omgewingsfaktor op finansiële verslagdoening Bronkhorst, Sybrand Saenger, E. Saenger, J. 657.30968 Financial statements -- South Africa Auditors' reports -- South Africa Text in Afrikaans Hierdie studie is onderneem om aan te dui of wetsvoorskriftelikheid as 'n omgewingsfaktor van finansiele verslagdoening in staat is om te verseker dat f inansiele inligting sinvol vir beleggingsbeslui tneming aan gebruikers geopenbaar word. Die volgende fasette is bespreek: (1) 'n Teoretiese verwysingsraamwerk vir finansiele verslagdoening waarin wetsvoorskriftelikheid beklemtoon is. (2) 'n Oorsig van die historiese en huidige uitwerking van wetsvoorskriftelikheid op finansiele verslagdoening. (3) Wetsvoorskriftelikheid as.'n omgewingsfaktor van finansiele verslagdoening in Suid-Afrika. Soos in die Verenigde Koninkryk, die VSA en Australie, het wetsvoorskrif telikheid in Suid-Af rika die bruikbaarheid van f inansiele state aansienlik verbeter maar daar bestaan tekortkominge in Suid-Afrika, wat aangespreek moet word. Om onafhanklike en volgehoue navorsing te verseker, behoort 'n taakmag aangestel te word sodat wetsvoorskriftelike openbaarmaking voortdurend aan die nuutste omgewingsontwikkelinge kan voldoen. Terselfdertyd behoort wetgewing maatskappye te verplig om basiese ontledingsverhoudings te openbaar vir sinvolle belegg ingsbesluitneming. This research was undertaken to show whether regulation as an environmental factor of financial reporting can provide useful information for making decisions. The following aspects were discussed: (1) A theoretical framework for financial reporting emphasizing accounting regulation. (2) A review of the historical and current influence of regulation on financial reporting. (3) Regulation as an environmental factor of financial reporting in South Africa. As in the United Kingdom, the USA and Australia, regulation of accounting in South Africa has improved the usefulness of financial reporting to a great extent, but there are still shortcomings in South Africa that require attention. To ensure independent and continuous research, it is recommended that a task force be appointed to enable financial disclosure to cope with the latest environmental developments. The South African law should also force companies to disclose basic analytical ratios for meaningful decision-making. Management Accounting M.Com. (Accounting) 2015-01-23T04:24:14Z 2015-01-23T04:24:14Z 1992-11 Dissertation http://hdl.handle.net/10500/16024 af 1 online resource (xvi, 315 leaves) |
collection |
NDLTD |
language |
af |
format |
Others
|
sources |
NDLTD |
topic |
657.30968 Financial statements -- South Africa Auditors' reports -- South Africa |
spellingShingle |
657.30968 Financial statements -- South Africa Auditors' reports -- South Africa Bronkhorst, Sybrand Kritiese beskouing van die uitwerking van wetsvoorskriftelikheid as 'n omgewingsfaktor op finansiële verslagdoening |
description |
Text in Afrikaans === Hierdie studie is onderneem om aan te dui of wetsvoorskriftelikheid
as 'n omgewingsfaktor van finansiele verslagdoening in
staat is om te verseker dat f inansiele inligting sinvol vir beleggingsbeslui
tneming aan gebruikers geopenbaar word.
Die volgende fasette is bespreek:
(1) 'n Teoretiese verwysingsraamwerk vir finansiele verslagdoening
waarin wetsvoorskriftelikheid beklemtoon is.
(2) 'n Oorsig van die historiese en huidige uitwerking van wetsvoorskriftelikheid
op finansiele verslagdoening.
(3) Wetsvoorskriftelikheid as.'n omgewingsfaktor van finansiele
verslagdoening in Suid-Afrika.
Soos in die Verenigde Koninkryk, die VSA en Australie, het
wetsvoorskrif telikheid in Suid-Af rika die bruikbaarheid van f inansiele
state aansienlik verbeter maar daar bestaan tekortkominge
in Suid-Afrika, wat aangespreek moet word.
Om onafhanklike en volgehoue navorsing te verseker, behoort
'n taakmag aangestel te word sodat wetsvoorskriftelike openbaarmaking
voortdurend aan die nuutste omgewingsontwikkelinge kan
voldoen. Terselfdertyd behoort wetgewing maatskappye te verplig
om basiese ontledingsverhoudings te openbaar vir sinvolle belegg
ingsbesluitneming. === This research was undertaken to show whether regulation as
an environmental factor of financial reporting can provide useful
information for making decisions.
The following aspects were discussed:
(1) A theoretical framework for financial reporting emphasizing
accounting regulation.
(2) A review of the historical and current influence of regulation
on financial reporting.
(3) Regulation as an environmental factor of financial reporting
in South Africa.
As in the United Kingdom, the USA and Australia, regulation
of accounting in South Africa has improved the usefulness of financial
reporting to a great extent, but there are still shortcomings
in South Africa that require attention.
To ensure independent and continuous research, it is recommended
that a task force be appointed to enable financial disclosure
to cope with the latest environmental developments. The
South African law should also force companies to disclose basic
analytical ratios for meaningful decision-making. === Management Accounting === M.Com. (Accounting) |
author2 |
Saenger, E. |
author_facet |
Saenger, E. Bronkhorst, Sybrand |
author |
Bronkhorst, Sybrand |
author_sort |
Bronkhorst, Sybrand |
title |
Kritiese beskouing van die uitwerking van wetsvoorskriftelikheid as 'n omgewingsfaktor op finansiële verslagdoening |
title_short |
Kritiese beskouing van die uitwerking van wetsvoorskriftelikheid as 'n omgewingsfaktor op finansiële verslagdoening |
title_full |
Kritiese beskouing van die uitwerking van wetsvoorskriftelikheid as 'n omgewingsfaktor op finansiële verslagdoening |
title_fullStr |
Kritiese beskouing van die uitwerking van wetsvoorskriftelikheid as 'n omgewingsfaktor op finansiële verslagdoening |
title_full_unstemmed |
Kritiese beskouing van die uitwerking van wetsvoorskriftelikheid as 'n omgewingsfaktor op finansiële verslagdoening |
title_sort |
kritiese beskouing van die uitwerking van wetsvoorskriftelikheid as 'n omgewingsfaktor op finansiële verslagdoening |
publishDate |
2015 |
url |
http://hdl.handle.net/10500/16024 |
work_keys_str_mv |
AT bronkhorstsybrand kritiesebeskouingvandieuitwerkingvanwetsvoorskriftelikheidasnomgewingsfaktoropfinansieleverslagdoening |
_version_ |
1718224864912867328 |