Stiefvader as seksuele molesteerder

Text in Afrikaans === Die doel van die navorsingsondersoek na die stiefvader as sek­suele molesteerder van sy stiefdogter is om die probleem te beskryf, te verklaar en aanbevelings te doen aan instansies wat betrokke is by seksuele molestering. Die ondersoek was kwali­tatief van aard en die tegnieke...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Steyn, Anna Martha Elizabeth
Other Authors: Snyman, Hendrika Fransina
Format: Others
Language:af
Published: 2015
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10500/16111
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-16111
record_format oai_dc
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-161112016-04-16T04:08:34Z Stiefvader as seksuele molesteerder Steyn, Anna Martha Elizabeth Snyman, Hendrika Fransina Grobbelaar, Mathys Mechiel 362.760968 Sex crimes -- South Africa Stepfamilies -- South Africa Sexually abused children -- South Africa Child sexual abuse -- South Africa Stepfathers -- South Africa Text in Afrikaans Die doel van die navorsingsondersoek na die stiefvader as sek­suele molesteerder van sy stiefdogter is om die probleem te beskryf, te verklaar en aanbevelings te doen aan instansies wat betrokke is by seksuele molestering. Die ondersoek was kwali­tatief van aard en die tegnieke van ongestruktureerde onder­ houdvoering en dokumentere studies is gebruik.By die beskrywing van die probleem is die kenmerke van die stiefgesin waarin seksuele molestering voorkom geidentifiseer. Dit was moeilik om die omvang van seksuele molestering in die stiefgesin te bepaal, weens onvolledige rekordhouding deur in­stansies. Aannames vanuit die literatuur het die ondersoek gerig en sek­suele molestering in die stiefgesin is verklaar aan die hand van die eienskappe van die sisteernbenadering. Navorser het bevind dat seksuele molesteerders swak sosiale verhoudings het en uit disfunksionele gesinne kom. Aanbevelings is gedoen ter voorkoming van seksuele molestering binne stiefgesinne. The object of this research project, the stepfather as sexual molester of his stepdaughter, is to define and explain the problem, and to make recommendations to organisations concerned with sexual abuse. This exploration was qualitative and techniques of unstructured interviewing and documentary studies were employed. In defining the problem, the characteristics of the stepfamily in which sexual molesting occurs, are identified. It was difficult to determine the extent of sexual molesting in the stepfamily, because of the incomplete records of the organisations. Suppositions from literature directed the research on sexual abuse in the stepfamily, and are explained on the basis of characteristics of the systems approach. Researcher found that sexual molesters have inadequate social relationships and come from dysfunctional families. Recommendations have been made for the prevention of sexual abuse in stepfamilies. Criminology and Security Science M.A. (Sosiale Wetenskappe (Kriminologie)) 2015-01-23T04:24:17Z 2015-01-23T04:24:17Z 1993-11 Dissertation http://hdl.handle.net/10500/16111 af 1 online resource (xii, 199 leaves)
collection NDLTD
language af
format Others
sources NDLTD
topic 362.760968
Sex crimes -- South Africa
Stepfamilies -- South Africa
Sexually abused children -- South Africa
Child sexual abuse -- South Africa
Stepfathers -- South Africa
spellingShingle 362.760968
Sex crimes -- South Africa
Stepfamilies -- South Africa
Sexually abused children -- South Africa
Child sexual abuse -- South Africa
Stepfathers -- South Africa
Steyn, Anna Martha Elizabeth
Stiefvader as seksuele molesteerder
description Text in Afrikaans === Die doel van die navorsingsondersoek na die stiefvader as sek­suele molesteerder van sy stiefdogter is om die probleem te beskryf, te verklaar en aanbevelings te doen aan instansies wat betrokke is by seksuele molestering. Die ondersoek was kwali­tatief van aard en die tegnieke van ongestruktureerde onder­ houdvoering en dokumentere studies is gebruik.By die beskrywing van die probleem is die kenmerke van die stiefgesin waarin seksuele molestering voorkom geidentifiseer. Dit was moeilik om die omvang van seksuele molestering in die stiefgesin te bepaal, weens onvolledige rekordhouding deur in­stansies. Aannames vanuit die literatuur het die ondersoek gerig en sek­suele molestering in die stiefgesin is verklaar aan die hand van die eienskappe van die sisteernbenadering. Navorser het bevind dat seksuele molesteerders swak sosiale verhoudings het en uit disfunksionele gesinne kom. Aanbevelings is gedoen ter voorkoming van seksuele molestering binne stiefgesinne. === The object of this research project, the stepfather as sexual molester of his stepdaughter, is to define and explain the problem, and to make recommendations to organisations concerned with sexual abuse. This exploration was qualitative and techniques of unstructured interviewing and documentary studies were employed. In defining the problem, the characteristics of the stepfamily in which sexual molesting occurs, are identified. It was difficult to determine the extent of sexual molesting in the stepfamily, because of the incomplete records of the organisations. Suppositions from literature directed the research on sexual abuse in the stepfamily, and are explained on the basis of characteristics of the systems approach. Researcher found that sexual molesters have inadequate social relationships and come from dysfunctional families. Recommendations have been made for the prevention of sexual abuse in stepfamilies. === Criminology and Security Science === M.A. (Sosiale Wetenskappe (Kriminologie))
author2 Snyman, Hendrika Fransina
author_facet Snyman, Hendrika Fransina
Steyn, Anna Martha Elizabeth
author Steyn, Anna Martha Elizabeth
author_sort Steyn, Anna Martha Elizabeth
title Stiefvader as seksuele molesteerder
title_short Stiefvader as seksuele molesteerder
title_full Stiefvader as seksuele molesteerder
title_fullStr Stiefvader as seksuele molesteerder
title_full_unstemmed Stiefvader as seksuele molesteerder
title_sort stiefvader as seksuele molesteerder
publishDate 2015
url http://hdl.handle.net/10500/16111
work_keys_str_mv AT steynannamarthaelizabeth stiefvaderasseksuelemolesteerder
_version_ 1718224887869341696